01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2. Jesus is regverdig

a. Handelinge 3:14; 7:52; 22:14 (titel van die Messias)

b. Matteus 27:19

c. 1 Johannes 2:1,29; 3:7

3. God se wil vir sy skepping is geregtigheid

a. Levitikus 19:2

b. Matteus 5:48 (vgl. 5:17-20)

4. God se middele om geregtigheid te voorsien en te bewerkstellig

a. Romeine 3:21-31

b. Romeine 4

c. Romeine 5:6-11

d. Galasiërs 3:6-14

e. Geskenk deur God

(1) Romeine 3:24; 6:23

(2) 1 Korintiërs 1:30

(3) Efesiërs 2:8-9

f. Ontvang deur geloof

(1) Romeine 1:17; 3:22,26; 4:3,5,13; 9:30; 10:4,6,10

(2) 1 Korintiërs 5:21

g. Deur handelinge van die Seun

(1) Romeine 5:21-31

(2) 2 Korintiërs 5:21

(3) Filippense 2:6-11

5. God se wil is dat sy volgelinge regverdig moet wees

a. Matteus 5:3-48; 7:24-27

b. Romeine 2:13; 5:1-5; 6:1-23

c. 2 Korintiërs 6:14

d. 1 Timoteus 6:11

e. 2 Timoteus 2:22; 3:16

f. 1 Johannes 3:7

g. 1 Petrus 2:24

6. God sal uit geregtigheid die wêreld oordeel

a. Handelinge 17:31

b. 2 Timoteus 4:8

Geregtigheid is ’n eienskap van God wat Hy vrylik deur Christus aan die sondegevalle mensdom skenk. Dit is

1. ’n toesegging deur God

2. ’n geskenk van God

3. ’n handeling van Christus

Maar dit is ook’n proses van strewe na geregtighed wat ywerig en standvastig nagejaag moet word; wat by die

wederkoms in volmaaktheid sal oorgaan. ’n Vertrouensverhouding met God word met bekering herstel, maar groei

lewenslank aan tot en met ’n aangesig tot aangesig ontmoeting by dood of die voleinding.

Hier volg ’n aanhaling uit die Dictionary of Paul and His Letters van IVP.

“Calvin, more so than Luther, emphasizes the relational aspect of the righteousness of God. Luther’s view of the

righteousness of God seems to contain the aspect of acquittal. Calvin emphasizes the marvelous nature of the

communication or imparting of God’s righteousness to us,” (bl. 834).

Wat my betref het die gelowige se verhouding met God drie aspekte:

a. die evangelie is ’n persoon (soos deur die Oosterse Kerk en Calvyn beklemtoon)

b. die evangelie is waarheid (soos deur Augustinus en Luther beklemtoon)

c. die evangelie is ’n veranderde lewe (soos deur die Rooms-Katolieke beklemtoon)

Hulle spreek almal waar en die uitsprake moet bymekaar gehou word vir ’n gesonde, steekhoudende, Bybelse

Christendom. As enigeen oor- of onderbeklemtoon word, ontstaan probleme. Ons moet Jesus verwelkom! Ons moet die

evangelie glo! Ons moet Christus-gelykvormigheid nastreef!

◙ OAV “die geslag van kwaaddoeners

die kinders wat verderflik handel”

NAV, CUM-MVB “Geslag wat verkeerd handel

julle wat net afbreek”

CUM-MVB “Die geslag wat verkeerd handel

Die kinders wat aanmekaar verkeerd doen”

CUM-NLV “Hulle is kinders van kwaaddoeners

totaal en al korrup”

NASB “Offspring of evil-doers

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!