01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

7 In that day man will have regard for his Maker

And his eyes will look to the Holy One of Israel.

8 He will not have regard for the altars, the work of his hands,

Nor will he look to that which his fingers have made,

Even the Asherim and incense stands.

9 In that day their strong cities will be forsaken places in the forest,

Or like branches which they abandoned before the sons of Israel;

And the land will be desolation.

10 For you have forgotten the God of your salvation

And have not remembered the rock of your refuge.

Therefore you plant delightful plants

And set them with vine slips of a strange god.

11 In that day plant it you carefully fence it in,

And in the morning you bring your seed to blossom;

But the harvest will be a heap

In a day of sickliness and incurable pain.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 17:4-11.

17:4 OAV “En in dié dag”

NAV, CUM-MVB “Daardie dag”

CUM-NLV “In daardie dag”

NASB “in that day”

Dit is onseker hoe die digterlike strofes in die hieropvolgende teks ingedeel kan word. Hierdie frase lui moontlik die

begin van ‘n nuwe strofe in (vgl. verse 4,7,911). Het ons te doen met ‘n verhewe vorm van prosa of poësie? Let gerus

daarop hoe die paragraafindelings van verskillende vertalings verskil by die aanvang van hierdie hoofstuk.

◙ OAV “gering word”

NAV, CUM-MVB “onbeduidend word”

CUM-NLV “verneder word”

NASB “fade”

NKJV “wane”

NRSV “brought low”

TEV “come to an end”

NJB “diminish”

Hierdie WERKWOORD (BDB 195, KB 223, Nifal-IMPERFEKTUM beteken oorspronklik dat vrugte of takke laag

aan die boom hang, maar in die Nifal – vorm (passief) beteken dit dat iets laag afgebring word (vgl. Rigt. 6:6). Die Qalvorm

word in 19:6 en 38:14 gebruik.

Hiermee dan verskeie negatiewe stellings om Israel te beskryf.

1. heerlikheid. . .sal taan (vers 4)

2. “armoede sal die land oorneem” (Cum-NLV); vers 4

3. “verlate. . .soos graanvelde na oes af” (Cum-NLV); vers 5

4. mense so min as olywe in top of lae takke (Cum-NLV); vers 6

17:5 OAV “die dal Refaim”

NAV, CUM-MVB “Spooklaagte”

CUM-NLV “Refaїmvallei”

NASB “the valley of Rephaim”

Hiermee verwys Jesaja na ‘n baie vrugbare vallei suid-wes van Jerusalem. Dit word ook op ander plekke in die OT

genoem (2 Sam. 5:18,22; 23:13; 1 Kron. 11:15; 14:9). Waarskynlik het dit Jesaja se beeldspraak gepas om ‘n vrugbare

vallei te gebruik, maar met swak opbrengs (vgl. vers 4). Waarom hy origens ‘n plek in Juda tot voorbeeld neem en nie in

Israel self nie, is nie duidelik nie.

17:6 Die olyfoes het begin met skud van die boom of afslaan van die vruggies (vgl. 24:13; Deut. 24:20). Daar het altyd

olywe agtergebly wat nie wou “val” nie. Dit is dan vir die armes gelos (vgl. NASB, vers 5 “gleaning”, “aaroptellers”).

Jesaja gebruik die weinig vruggies wat oorbly as simboliek van dié wat sal oorleef.

◙ OAV “twee, drie. . .vier, vyf”

NAV, CUMs “Twee of drie. . .vier of vyf”

NASB “Two or three. . .Four or five”

Dit is ‘n voorbeeld van hoe Hebreeus aan ‘n geskatte syfer uitdrukking gee.

17:7-8 Hierdie twee verse is in kontras met die konteks. Vers 7 spreek van inkeer en vers 8 waarvan hulle hul weggedraai

het (bv. afgodery). Die vraag is wie die profeet hier in gedagte het?

1. Israel

157

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!