01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

NKJV “destroy”

NJB “efface”

LXX “pervert”

Pesjitta “disturbed”

REB “to ruin”

Die WERKWOORD (BDB 118, KB 134, Pi‘el-PERFEKTUM) beteken “insluk”, “opsluk” (vgl. Eks. 15:12; Num.

16:30,32,34; 26:10; Deut. 11:6), maar die woord word ook as ‘n metafoor vir “vernietiging” of “verwarring” gebruik (vgl.

9:16, 19:3; 28:7)

‘n Debat is steeds onder geleerdes aan die gang oor die moontlike gebruik van dieselfde drie letters in verskillende

woordstamme (עלב).

NASB (HERSIENE) TEKS: 3:13-15

13 The LORD arises to contend,

And stand to judge the people,

14 The LORD enters into judgement with the elders and princes of His people

“It is you who have devoured the vineyard;

The plunder of the poor is in your houses.

15 What do you mean by crushing My people

And grinding the face of the poor?”

Declares the Lord GOD of hosts.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 3:13-15.

3:13-15 JHWH lȇ ‘n klag (d.w.s. ‘n hoftoneel, vgl. 1:2) teen die leierskap van oudstes en prinse. Hulle het sy gemeente

misbruik (vgl. “wingerd” in vers 14). Hulle het in eiebelang gehandel ten koste van die armes en die ontmagtigdes van die

samelewing. Hulle het die regstelsel tot eie voordeel misbruik (vgl. vers 9) en staan nou skuldig voor JHWH.

Die profete het Israel aanspreeklik gehou wat betref nakoming van die Mosaїese verbond. Gehoorsaamheid sowel as

ongehoorsaamheid het gevolge!

3:13 OAV “volke”

NAV, CUMs “volk”

NASB, NKJV, TEV,

NJB, LXX, Pesjitta,

REB

“people”

NRSV “peoples”

Die ENKELVOUD kom via die LXX en die Pesjitta. Die MT het egter die MEERVOUDSVORM. In hierdie konteks

blyk die ENKELVOUD meer korrek te wees aangesien die profeet Juda aanspreek (vgl. vers 14). In ander kontekste van

Jesaja word MEERVOUD gebruik, maar dit onderstreep die belangrikheid van konteks, immers die Masoretiese Teks is

nie onfeilbaar nie. Konteks moet die laaste woord spreek.

NASB (HERSIENE) TEKS: 16-26

16 Moreover, the LORD said, “Because the daughters of Zion are proud

And walk with heads held high and seductive eyes,

And go along with mincing steps

And tinkle the bangles on their feet,

17 Therefore the LORD will afflict the scalp of the daughters of Zion with scabs,

And the LORD will make their foreheads bare”

18 In that day the LORD will take away the beauty of their anklets, headbands, crescent ornaments, 19 dangling

earrings, bracelets, veils, 20 headdresses, ankle chains, sashes, perfume boxes, amulets, 21 finger rings, nose rings,

22 festal robes, outer tunics, cloaks, money purses, 23 hand mirrors, undergarments, turbans and veils.

24 Now it will come about that instead of sweet perfume there will be putrefaction;

Instead of a belt a rope;

Instead of well-set hair, a plucked-out scalp;

Instead of fine clothes, a donning of sackcloth

And branding instead of beauty.

25 Your men will fall by the sword

And your mighty ones in battle.

26 And her gates wil lament and mourn,

And deserted she will sit on the ground.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 3:16-26.

3:16-26 JHWH veroordeel die vroue en dogters van die ryk klas, die opperleiers.

1. die hoogmoedige aanstap met stywe nek wat op ander neersien

2. die verleidelike ingesteldheid (geverfde oë) en

48

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!