01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

JESAJA 4

PARAGRAAFVERDELING VAN MODERNE VERTALINGS

NASB NKJV NRSV TEV NJB NAV

A Remnant

prepared

The Renewal of

Zion

Jerusalem’s

Restoration

51

Jerusalem will be

Restored

Yahweh’s Seedling (Deur strafgerig tot

verheerliking)

4:1 2:1-4:6

4:2-6 4:2 4:2-6 4:2-6 4:2-6

4:3-6 (2-6)

LEESSIKLUS DRIE (sien bl. xii)

VOLGENS DIE OORSPRONKLIKE SKRYWER SE BEDOELING OP PARAGRAAFVLAK

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar, wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie verklaring van die Bybel. Ons

moet elkeen wandel in die lig waaroor ons beskik. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in verklaring. Moenie

hierdie voorreg aan ‘n kommentaarskrywer prysgee nie.

Lees die paragraaf in een slag deur. Identifiseer die onderwerpe. Vergelyk jou onderwerpverdeling met die ses

vertalings hierbo. Paragrafering is nie geïnspireerd nie, maar is die sleutel tot die oorspronklike skrywer se bedoeling – die

hart van verklaring. Elke paragraaf het een, net maar één onderwerp.

5. Eerste paragraaf

6. Tweede paragraaf

7. Derde paragraaf

8. Ens.

WOORD- EN FRASESTUDIE

NASB (HERSIENE) TEKS: 4:1

1 For seven women will take hold of one man in that day, saying, “We will eat our own bread and wear our own

clothes, only let us be called by your name; take away our reproach!”

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 4:1.

4:1-4 Die JPSOA verdeel die teksgedeelte in twee dele poësie en een deel prosa.

1. verse 1b-3

2. vers 4

3. verse 5-6 (prosa)

Die meerderheid ander vertalings sluit 4:1 by die groter konteks van 3:16-4:1 in. Hulle is ook geneig om dan verse 1-4

nie as digkuns aan te bied nie. Die NKJV struktureer vers 2 as poësie en die die NJB doen dieselfde met verse 2-6 (JB het

poëtiese indelinge verse 2-3en 4-6 gehad, maar andersins as prosa). Hieruit word dit duidelik hoe moeilik dit kan wees om

vas te stel of ‘n teksdeel verhewe prosa of wel digterlik bedoel is. Ook is dit dan moeilik om te bepaal waar verskillende

temas hulle oorgange maak. Wees maar versigtig vir die jongste hoofstuk- en versverdelings. Dit is nie geїnspireerde

riglyne nie.

4:1 Dit wil voorkom of hierdie vers aansluit by 3:6 (dit is verskillende WERWOORDE; vir 3:6 sien BDB 1074 en vir 4:1

sien BDB 3O4). Albei beteken egter “om stewig vas te vat.” Vers 1 sinspeel waarskynlik op die Messiaanse Era met “op

dié dag”, (“Spruit” – vgl. 4:2, OAV). Die woordspel en soortgelyke tegnieke maak dit egter moeilik om Hebreeuse digkuns

uit te ken.

◙ OAV, NAV, CUMs “Sewe vroue”

NASB “seven women”

In die Joodse denke is sewe ‘n getal wat volmaaktheid aandui wat uit Gen. 1 ontwikkel het. Hiermee moet dan

verstaan word dat al die inwoners van Jerusalem en Juda inbegrepe is (vgl. 3:25-26).

◙ OAV “aangryp”

NAV, CUM-MVB “beetpak”

CUM-NLV “baklei”

NASB “take hold”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!