01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dit was die hoofstad van Aram/Sirië. Na die invalle en verwoesting van Sirië is reeds vroeër verwys (vgl. 7:16; 8:4;

10:9). Dit was ‘n baie ou stad (vgl. Gen. 14:15; 15:2) en belangrik vir handel vanweë sy ligging op die handelsroetes in die

noorde en noordooste.

◙ Let op die sinonieme-parallel in lyne 1 en 2. Tiglat-Pileser III het in 732 v.C. Damaskus gedeeltelik verwoes. Dit is as ‘n

streek-hoofstad vir Assirië herbou. Hou in gedagte dat profesie soos hier altyd hiperbolies (oordrywend) van karakter is

(sien D. Brent Sandy, Plowshares and Pruning Hooks: Rethinking the Language of Biblical Prophecy and Apocalyptic).

17:2 OAV “die stede van Aroër”

NAV, CUM-MVB “Die buitedorpe van Aroër”

CUM-NLV “die dorpe van Aroër”

NASB “the cities of Aroer”

Dié frase is verwarrend.

1. Dit is nie die naam van ‘n streek nie, maar ‘n stadsnaam.

2. Verskeie stede dra dié naam (BDB 792, wat sinspeel op betekenisse soos “boom” of “bergkruin” (AB, vol. 1, bl.

399). Drie van die vier moontlike liggings lȇ buite Siriese grondgebied.

3. Die LXX en die REB laat dié naam uit die teks.

4. Die Pesjitta spel dit Adoer.

Dit wil voorkom of Sirië en Israel in hierdie hoofstuk saamgevat word. Waarskynlik omdat hulle ‘n politiek-militȇre

alliansie gesluit het, wat Juda met ‘n inval van die land tot samewerking teen Assirië wou dwing (die Siro-Efraimitiese

oorlog; 7:16; 8:4; 10:9). Die meerderheid verwysings in die hoofstuk is na die noordelike Tien Stamme, wat “Israel” en

“Jakob” genoem word, asook “Samaria” en “Efraim” (verse 4,5); Sirië was onder Israel se beheer tydens die onverdeelde

ryk.

Aroër is moontlik ‘n verwysing na die fort by die Arnonrivier.

◙ Reëls 2 en 3 beskryf die algehele verwoesting en ontvolking van die land.

17:3 Die ommuurde stede van Sirië en Efraim sou verdwyn (BDB 991, KB 1407, Nifal-PERFEKTUM). Die JPSOA het ‘n

voetnoot om steun te verleen aan ‘n teksverandering (emendasie) van “Efraim” (BDB 68) na “Aram”(BDB 78). As die

vorige (parallelle) strofe oor die die Siro-Efraimitiese oorlog gehandel het, was “Efraim” reeds ‘n goeie parallel. Op die

konsonante geoordeel, sou “a.r.m” wel ‘n ware parallel vir die “e.r.m” van die vorige reël kon wees, מאפ רים

/ אר ם . Ek is

van mening dat ‘n AB,BA poëtiese patroon (chiasme) in die MT ‘n rol gespeel het.

◙ OAV “met die oorblyfsel van Aram”

NAV, CUM-MVB “Wat van die Arameërs oorbly”

CUM-NLV “Die wat oorbly van Aram”

NASB “The remnant of Syria”

Hierdie frase verwys moontlik na

1. die hoofstad wat oorbly as plek van Siriese mag (maar dit sal verdwyn, vers 6)

2. wanneer die stad val, sal ook die vlugtelinge dit nie oorleef nie

◙ Die laaste twee reëls van vers 3 lyk positief, maar is inderdaad nie! Efraim se ondergang (vers 3a), word gevolg deur die

val van Sirië (sarkasme in die woord “heerlikheid”/“glory” (OAV/NASB), sien vers 4 en Cum-NLV se “soos Israel“. Die

woord “heerlikheid” kan ‘n heenwysing op Samaria wees, hoofstad van Israel, wat onder langdurige beleëring deur Sargon

II van Assirië geval het in 722 v.C.

◙ OAV “spreek die HERE die God van Israel”

NAV, CUMs “So sȇ die Here die God van Israel”

NASB “Declares the LORD of hosts”

Vir Spesiale JHWH is in beheer van die geskiedenis, in besonder wanneer dit sy verbondsvolk aangaan. Vir die titel

“LORD of hosts” sien Vir Spesiale Aandag die name vir Godheid by 1:1.

NASB (HERSIENE) TEKS: 17:4-11

4 Now in that day the glory of Jacob will fade,

And the fatness of his flesh will become lean.

5 It will be even like the reaper gathering the standing grain,

As his arms harvest the ears,

Or it will be like one gleaning ears of grain

In the Valley of Rephaim.

6 Yet gleanings will be left in it like the shaking of an olive tree,

Two or three olives on the topmost bough,

Four or five on the branches of a fruitful tree,

Declares the LORD, the God of Israel.

156

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!