01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

◙ OAV, NAV, CUMs “Sodom en Gomorra”

NASB “Sodom and Gomorrah”

Dit was twee stede van vervalle in boosheid van ernstige aard. God het hulle met vuur en swawel verwoes (vgl. Gen

19:24-28; Deut 29:23)..

13:20-22 Hierdie is oordrywende taalgebruik (hiperbool) ; vgl. die Sumeriese weeklagte oor Ur en die visioene van

Nefertiti oor die ou Egiptiese Koninkryk. Die stad het geval met totale vernietiging in Merodag-baladan se tyd. Toe weer

voor die Mede en Perse in 539 vC. , maar hierdie keer sonder verskroeide aarde.

Die boek wat my werklik gehelp het om oosterse profetisme en apokaliptiese literatuur te verstaan, is D.Brent Sandy,

Plowshares and Pruning Hooks: Retinking the Language of Biblical Prophecy and Apocoliptic.

13:20 Die verwoesting was so volledig dat

1. dit onbewoond vir geslagte lank was

2. Arabiere daar nie sou kamp opslaan nie

3. skaaptroppe daar nie gewei het nie

4. ruїnes deur wilde diere beset is (en moontlik demone, vgl. vv 21-22; 34:13-15; Openb 18:2

5. dit nie meer ‘n nasionale selfstandigheid was nie

Daarmee blyk dit dat dit hier eerder om Ou-Babilon gaan as die Nuwe Babilon. Die mediers het hulle alliansie met

Merodag-baladan verbreek en met die Assiriërs saamgestaan om die hoofstad van Babilon in 689 vC. te verwoes.

133

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!