01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

. perde; Rigt 5:22; Jer 8:16; 47:3; 50;11.

10:14 Voël-metafore word dikwels gebruik om JHWH se beskerming en sorg te kommunikeer (Eks 19;4; Deut 32:11; Rut

2:12; Jes 31:5; Mat 23:37; Luk 13:34), maar hier word die beeld omgekeer. God het sy beskerming aan die situasie onttrek.

NASB (HERSIENE) TEKS: 10:15-19

15 Is the axe to boast itself over the one who chops with it?

Is the saw to exalt itself over the the one who wields it?

That would be like a club wielding those who lift it,

Or a rod lifting him who is not wood.

16 Therefore the LORD, the God of hosts, will send a wasting disease among his stout warriors;

And under his glory a fire will be kindled like a burning flame,

17 And the light of Israel will become a fire and his Holy One a flame,

And it willn and devour his thorns and his briars in a single day.

18 And he will destroy the the glory of his forest and of his fruitful garden, both soul and body,

And it will be as when a sick man wastes away.

19 And the rest of the trees of his forest will be so small in number

That a child could write them down.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 10:15-19.

10:15-19 JHWH reageer op die koning van Assirië met die volgende vrae:

1. Is die slaankrag in die byl of die een wat daarmee kap?

2. Is die saag selfaangedrewe of moet ieman daarmee saag?

3. Is die krag in die knuppel of in die arm wat daarmee slaan?

4. Is die mag in ‘n septer of die arm wat dit lig?

JHWH sal hom en sy leërmag op ‘n dag oordeel (v 17). Dit dui op (1) Tiglat-Pileser III of (2) meer bepaald op

Sanherib (701 vC.) soos opgeteken in Jes. 36-38. 2 Kon.18:17-21:11; 2 Kron. 32: 9-24, toe 185 000 krygers buite die mure

van Jerusalem beswyk het. Dit was in reaksie op die koning van Assirië en sy militȇre leidsliede! Dus #2 strook die beste

met die gegewens (Sanherib), wat die val van Jerusalem vertraag het tot dekades na Samaria se val. Daar is ‘n verskil

tussen die God van Israel en die afgodsbeelde van die nasies!

10:16 JHWH is in beheer van die geskiedenis. So ‘n stelling hang saam met die mees basiese voorveronderstelling in

monoteїsme dát ‘n Godheid betrokke is. Hy is aanwesig en aktief in sy skepping. JHWH word in die OT geteken as

Oorsaak (of begin) van alle dinge (vgl. Deut 32:29; Job 5:18; Jes 45:7; Hos 6:1; Amos 3:6). Dit is hoe monoteїsme getipeer

is (‘gedefinieer’ word’). Presies hoe, wanneer en waar hy handel, is onbekend, maar daar is

1. ‘n ewige verlossingsplan (Raadsplan)

2. ‘n verbondsvolk

3. ‘n komende Messias

4. ‘n “hart vir die nasies”(universele verlossingsplan).

Geskiedenis is daarom nie siklies nie, maar teleologies!

10:17 Lig (sien die aantekening by 9:2) en vuur is simbole van Godheid(9;19; 29:6; 30:27; 31:9; 33:11-12,14). Sien Vir

Spesiale Aandag by 1:31.

NASB (HERSIENE) TEKS: 10:20-23

20 Now in that day the remnant of Israel, and those of the house of Jacob who have escaped, will never again rely

on the one who struck them, but will truly rely on the LORD, the Holy One of Israel.

21 A remnant will return, the remnant of Jacob, to the mighty God.

22 For though your people, O Israel, may be like the sand of the sea,

Only a remnant within will return;

A destruction is determined, overflowing with righteousness.

23 For a complete destruction, one that is decreed, the Lord GOD of hosts will execute in the midst of the land.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 10:20-23.

10:20-23 Hierdie paragraaf fokus op twee teologiese waarhede.

1. JHWH sal ‘n getroue minderheid (“wat waarlik op die HERE vertrou,” BDB 1043, KB 1612, Nif‘al

PERFEKTUM) in sy beskerming neem en herstel vir die doel van wat Hy wil met die nageslag van Abraham.

2. “En in dié dag” (OAV, “Ten einde laaste,” Cum-NLV) dui op ‘n dag van verlossing. Dit is onseker of hierdie

belofte op die uitkoms en terugkeer onder die Perse en die daaropvolgende Makkabeëse tyd dui en of dit as

eindtyd (eskatologiese) gebeure gesien moet word (vgl. gemelde Cum-NLV). Die boek wat my werklik gehelp het

om die profesie as literatuursoort (genre), en die Apokaliptiek te verstaan, is D. Brent Sandy se Plowshares and

Pruning Hooks: Rethinking the Language of Biblical Prophecy and Apocalyptic.

111

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!