01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dit is belangrik om te weet dat hierdie laagwater-driwwe nie aan die Juda-kant grens nie, maar oorkant die Dooie See

voorkom. Dit beteken dat ‘n Judese militȇre eenheid deur Ammon na hierdie driwwe opbeweeg het. Dit kan wel ook

beteken dat die noordelike invaller die keer uit die suide opgekom het.

16:3-4 Hierdie verse (1) bied die boodskap aan wat die lammers sou vergesel (die BEVELENDE SPREEKWYSE was

gedien as versoek) of (2) Jesaja se pleiddooi dat die Judeërs die Moabiete sou ontvang! Ek is van mening dat opsie #1 die

regte is.

1. “gee vir ons raad” (Cum-NLV), BDB 97, KB 112, Hif‘il-IMPERATIEF, geskryf in MANLIK MEERVOUD,

maar moet as VROULIK ENKELVOUD gelees word om met “advies” (BDB 420), wat VROULIK is,

grammaties ooreen te stem.

2. “gee beslissing” (OAV), BDB 793, KB 889, Qal-IMPERATIEF

3. “beskerm ons”/“maak jou skaduwee soos die nag” (Cum-NLV/OAV), BDB 1011, KB 1483, Qal-IMPERATIEF

(vgl. 25:4; 32:2; Ps. 91:1)

4. “verberg dié wat verdryf is” (OAV), BDB 711, KB 771, Pi‘el-IMPERATIEF

5. “moet ons nie verraai nie” (Cum-NLV), Pi‘el-IMPERFEKTUM in die JUSSIEF betekenis gebruik

6. “laat my mense wat verdryf is by jou vertoef” (OAV), BDB 157, KB 184, Qal-IMPERFKTUM, gebruik in ‘n

JUSSIEF betekenis

7. “wees vir hulle ‘n skuilplek” (OAV), BDB 217, KB 241, Qal-IMPERATIEF

Moab was tradisioneel vyandig teenoor Israel, maar afstammingsgewys het hulle nou betrekkinge met die huis van

Dawid gehad (vgl. Rut en 1 Sam. 22:3-5)

16:3 OAV “Maak jou skaduwee soos die nag op die volle middag”

NAV, CUM-MVB “Neem Moab se vlugtelinge in beskerming”

CUM-NLV “Beskerm ons”

NASB “Cast your shadow like night at high noon”

Hierdie is metaforiese woordgebruik om beskerming aan te dui. Dit kan as verwysing beskou word na die Sjekinawolk

en gloed van heerlikheid tydens Israel se woestynomswerwing. Dit was ‘n wolkbedekking (skaduwee en koelte)

bedags en ‘n vuurgloed in die nag. Dit was simbolies van JHWH se persoonlike teenwoordigheid, sy voorsienigheid en

beskerming.

16:4 ‘n Tyd breek aan, na die invalle in Moab, wanneer die hele Moab onder staatsbestuur van Judea kom met inagneming

van ‘n aantal voorwaardes:

1. die verdrukker (Cum-MVB), BDB 568 – “uitsuier” se aanwesigheid beëindig, BDB 67, KB 79, Qal-

PERFEKTUM

2. die verwoesting (AOV), BDB 994, Qal-AKTIEF DEELWOORD, tot ‘n einde, BDB 477 I, KB 476, Qal-

PERFEKTUM

3. die vertrappers (OAV), BDB 942, Qal-AKTIEF DEELWOORD, weg uit die land, BDB 1070, KB 1752, Qal-

PERFEKTUM

16:5 Hierdie vers beskryf die toekomstige regering vanuit Juda (vgl. 9:6-7; 11:3-5).

1. ‘n troon van omgee-karakter sal opgerig word (PERFEKTUM); BDB 338, sien die Vir Spesiale Aandag wat

hierop volg.

2. ‘n getroue regter in die tent van Dawid sal daarop sit (PERFEKTUM); BDB 54

3. hy sal in geregtigheid optree/vir geregtigheid “beywer” (OAV/NAV), (BDB 1048, vgl. 11:3,4)

4. en gou is in geregtigheid (“geregtigheid,” BDB 841, vgl. 11:4,5), sien Vir Spesiale Aandag by 1:4;

“gou”/”beywer”; BDB 555, beteken gewoonlik iemand is “geskool” vir sy taak, dus in staat om dit vinnig af te

handel. Hier dui dit op ‘n heerser uit die huis van Dawid wat vinnig sal optree om geregtigheid te laat geskied. Dit

is dan ook die rede waarom die Vulgaat en die Pesjitta die konteks waarin dié teks voorkom as “Messiaans”

beskou.

VIR SPESIALE AANDAG: LIEFDEVOLLE BARMHARTIGHEID, HESED

Hierdie term het ‘n wye baie wye betekenisveld. Die BDB karakteriseer dit as volg (338-339).

A. Die gebruik van genoemde term in verband met mense

1. vriendelikheid teenoor medemense (bv. 1 Sam. 20:14; 2 Kron. 24:22)

2. goedgesindheid teenoor armes en behoeftiges (vgl. Miga 6:8)

3. liefdevol (vgl. Jer. 2:2; Hos. 6:4)

4. in optrede (vgl. Jes. 40:6)

B. Hesed in verband met God

1. lojaliteit en liefde kragtens die verbond

a. wanneer Hy van vyande en probleme verlos (vgl. Jer. 31:3; Esra 7:28; 9:9)

b. wanneer Hy lewe beskerm teen dood (vgl. Job 10:12; Ps. 86:13)

c. wanneer Hy geestelike lewe vernuwe (vgl. Ps. 119:41,76,88,124,149,159)

d. in verlossing van sonde (vgl. Ps. 25:7; 51:1)

152

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!