01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

CUM-NLV “Daardie dag sal die HERE hierdie skeermes gebruik”

NASB “In that day the Lord wil shave with a razor”

Dit hou verband met Agas se aanbieding van omkoopskatte om as’t ware Assirië te “huur” vir hulp teen die Siries-

Israel koalisie (vgl. 2 Kon. 16:7-9). Die kaalskeer van die kop en baard dien as blyke van vernedering, maar ook roubetoon

(2 Sam. 10:4-5; 1 Kron. 19:4; Jer. 48:37). Die “hare van die voete” (OAV), “beenhare” (Cum-NLV), “op julle liggame”

(NAV) blyk te wees die hare by die skaamdele om die vernedering van die jongmanne des te groter te maak (vgl. 6:2; Rigt.

3:24; 1 Sam. 24:3)

In ‘n verskeidenheid van plekke kan “voete” beteken (BDB 919): (1) manlike geslagsdele (vgl. Eks. 4:25; Rigt. 3:24;

Rut 3:4,7; 1 Sam. 24:3), (2) vroulike geslagsdele (vgl. Deut. 28:57; Eseg. 16:25), (3) engelagtige gestaltes (Serafs, vgl. Jes.

6:2; Gerubs, Eseg. 1:23).

In Jes. 36:12 word urinering met “water van die voete” bedoel.

NASB (HERSIENE) TEKS: 7:21-22

21 Now in that day a man may keep alive a heifer and a pair of sheep; 22 and because of the abundance of milk

produced he wil eat curds, for everyone that is left within the land will eat curds and honey.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 7:21-22.

7:21-22 Daar word heelwat debat gevoer oor die vraag of dit op oorvloed of skaarste dui.

NASB (HERSIENE) TEKS: 7:23-25

23 And it will come about in that day, that every place where there used to be a thousand

vines, valued at a thousand shekels of silver, will become briars and thorns. 24 People will come there with bows and

arrows because the land will be briars and thorns. 25 As for all the hills which used to be cultivated with the hoe, you

wil not go there for fear of briars and thorns; but they will become a place for pasturing oxen and for sheep to

trample.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 7:23-25.

7:24-25 Die Beloofde Land sal ’n toename van wilde diere ervaar weens die afwesigheid van mense; beide te verklaar uit

die vervloeking soos in Deut. 28 bepaal.

BESPREKINGSVRAE

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie interpretasie van die Bybel.

Elkeen van ons moet in die lig wat ons tot ons beskikking het, loop. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in

interpretasie. Moet dit nie aan ‘n kommentaarskrywer oorlaat nie.

Hierdie vrae word verskaf om jou te help dink oor die grootste kwessies van hierdie gedeelte van die boek. Hulle is

veronderstel om gedagteprikkelend te wees, nie voorskrywend nie.

1. Was die Joodse bevolking ‘n Messias te wagte wat ook God in die vlees sou wees?

2. Verkondig Jes. 7:14 ‘n maagdelike geboorte ook in Agas se tyd?

3. Hoekom is die name van kinders in hierdie hoofstuk so belangrik?

88

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!