01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2. Hulle soek nie na die Here van die leërskare nie (BDB 205, KB 233; Qal PERFEKTUM).

Daarom word hulle geheel en al vernietig (“kop,” die leiers en koning se gunstelinge/vername mense [NAV/Cum-

MVB]en die “stert,”profete wat leuens verkondig, [NAV ], want hulle lei die volk op dwaalweë(BDB 1073, KB 1766, Hif

‘Il DEELWOORD). Hulle sal “opgesluk word” word (BDB 118, KB 134, Pual DEELWOORD). Jesus verwys na hierdie

soort leier in Mat. 15:14; 23: 16:24. As jou lig duisternis geword het, hoe erg is so ‘n donkerte nie!

Hy het “geen genade nie,”(Cum-NLV) vir of “ vreugde oor,” (vgl. die NRSV en Masorete Teks)

1. die jongmanne nie (17/16)

2. die weeskinders (17/16) en

3. die weduwees (17/16) nie!

Onder gewone omstandighede tree JHWH as beskermer van diesulkes op (vgl. Deut 10:18), maar nou is hulle onder

oordeel saam met die wederstrewige volk as geheel.

Want hulle is almal

1. godloos (NAV, v 16; BDB 338)

2. kwaaddoeners (NAV v16; BDB 949, KB 1269, Hif ‘il DEELWOORD)

3. hulle lieg (OAV, BDB 615).

Verse 8-21/ 9:7-10:4 vorm ‘n eenheid omrede die herhaling van die frase “sy hand bly uitgesteek teen hulle”(vgl.

NAV; Cum-NLV: “ Sy vuis is nog reg om te slaan”). NASB: vv 12c, d; 17e,f en 21c,d. Waarskynlik loop die konteks dan

deur tot by 10:4 waar die frase herhaal word. Dus, wees versigtig met die hoofstuk- en versindelings, dit is nie soos wat die

oorspronklike teks daar uitgesien het nie en is nie geїnspireerd nie!

9:16(15) OAV, CUM-NLV “is op ‘n dwaalweg gebring”

NAV, CUM-MVB “en dié wat gelei moes word, verwar”

NASB “brought to confusion”

NKJV “are destroyed”

NRSV “were left in confusion”

TEV “totally confused them”

NJB “are swallowed up”

LXX “devour them”

Pesjitta “to sink low”

REB “are engulfed”

Die Hebreeuse woordstam (BDB 118, KB 134 ) beteken basies “om af te sluk.”

(vgl. 25:7,8; 28:4; 49;19), maar daar is ander moontlike woordstamme

1. om ‘n aankondiging te doen (KB 135 II, vgl. spr 19;28)

2. om te verwar (KB 135 III, vgl. Spr 3:12; 19:3; 28:7) weens te veel wyn (NASB)

Aangesien konteks ‘n woord se betekenis bepaal, pas “verwarring” die beste in die opset van die parallelisme en moet ons

nie ‘n woordeboek blindelings volg nie.

9:17(16) OAV “en hom nie ontferm oor hul weduwees en wese nie”

NAV, CUM-MVB “sal Hy nie langer barmhartig wees oor die volk se weduwees en weeskinders nie”

CUM-NLV “het Hy geen genade selfs vir die weeskinders en weduwees nie”

NASB “nor does He have pity on their orphans or their widows”

Hierdie is ‘n uiterste toonbeeld daarvan dat die Here Hom van die volk weggedraai het. Dit is die absoluut

teenoorgestelde van wat God se beloftes in Deuteronomium was.

NASB (HERSIENE) TEKS: 9:18-21

18 For wickedness burns like a fire;

It consumes briars and thorns

It even set the thickets of the forest aflame

And they role upward in a column of smoke

19 By the fury of the LORD of hosts the land is burned up,

And the people are like fuel for the fire;

No man spares his brother.

20 They slice off what is on the right hand but are still hungry,

And they eat what is on the left hand but they are not satisfied

Each of them eats the flesh of his own arm.

21 Manasseh devours Ephraim and Ephraim Manasseh,

And together they are against Judah

In spite of all this, His anger does not turn away

And His hand is still stretched out.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 9:18-21.

9:18-21(20) Hierdie verse beskryf die oordeel van God oor die Noordelike Stamme. Die oordeel word voorgestel as ‘n

vuur wat die landskap verteer. (Sien Vir Spesiale Aandag: Vuur by 1:31. Selfs die bevolking is brandstof vir die vuur!

105

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!