01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

And he shall be your dread.

14 Then He shall become a sanctuary;

But to both houses of Israel, a stone to strike and a rock to stumble over,

And a snare and a trap for the inhabitants of Jerusalem.

15 Many will stumble over them,

Then they will fall and be broken;

They will even be snared and caught

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 8:11-15.

8:11-15 Hierdie stansa is ‘n ander boodskap wat beoog

1. JHWH se oordeel oor sy eie sondige volk

2. JHWH se profeet dink God se gedagtes en spreek dit uit en bedink nie wat in sy tygenote en gemeenskap se

gedagtes aangaan nie.

Hierdie stansa weerspieël die boodskap aan Agas in 7:9, maar nou uitgebrei na die gemeenskap toe. Wat ‘n boodskap

van geloof en hoop kon gewees, is nou oordeel!

8:11 OAV “toe sy hand my oorweldig het”

NAV “in sy groot mag”

CUM-MVB “toe sy hand sterk oor my was”

CUM-NLV “in die sterkste terme”

NASB “with mighty power”

NKJV, “with a strong hand”

LXX

“Hand” (BDB, 388) is dikwels die antropomorfologiese spreekwyse om God se handeling in die wȇreld aan te dui.

Sien Vir Spesiale Aandag by 6:1.

1. dit kan metafoor vir openbaring wees (Jes 8:11; Jer 15:17; Eseg 1:3; 3:14,22; 8:1; 33:22; 37:1; 40:1

2. ook metafoor vir die uitredding uit Egipte (Eks 3:20; 6:1; 13:3; 14:31

3. metafoor vir ‘n eed of oordeel

a. sy hand optel, 19:16; Sag 2:9

b. sy hand uitstrek, 26:11; 49:22; Deut 32:40; Eseg 20:5

c. sy hand uitsteek, 14:26,27; Eks 7:5; Jer 6:12

4. ook die metafoor vir sy skeppingswerk, 19;25; 45:11-12; 48:13; 60:21; 64:8

◙ OAV “om nie te wandel op die weg van hierdie volk nie”

NAV, CUM-MVB “om nie die voorbeeld van hierdie volk te volg nie”

CUM-NLV “moenie dink soos al die ander dink nie”

NASB “not to walk in the way of this people”

Vers 11 word aan die adres van Jesaja gerig, maar vers 12 is MEERVOUD. Die woord “wandel” dien as beskrywing

van ‘n leefstyl (vgl. Ps 1:6). Die volk voortgekom uit die Abrahamitiese belofte, het nie die Mosaїese verbond onderhou

nie en was in werklikheid nie meer God se volk nie! Hulle getuienis voor die nasies was verwronge (Eseg 36:22-38).

Op die nuwe dag van die van die besondere kind sal ‘n nuwe weg gebaan word (vgl. 57:14; 62:10) Dit was die konsep

wat Johannes die Doper as sy opdrag gesien het (d.w.s. maak die weg gelyk, vgl. Jes 40:3;Mat 3:3; Mark 1:3; Luk 3:4-6).

8:12 Dit wys terug op 7:2. Hulle het van die Siro-Fenisiese koalisie gehoor en was vreesbevange. Dit is ook moontlik dat

hiermee Jesaja se teenstand teen die Assirië-beleid van Agas bedoel word. Daarmee kon die profeet gebrandmerk wees het

as moeilikheidmaker of selfs verraaier!

8:13 Wat hulle liefs moes vrees, was die heilige HERE van die leërskare! Hy was die kaptein van die ware, kragtige

leërmag (vgl. 41:10,13,14; 43:1,5; 44:2; 54:4). Hy is waarlik in beheer van gebeure (vgl7:7,18,20).

Daar is nie ‘n WERKWOORD by

1. Hy sal julle vrees wees (BDB 432) of “laat Hy wees…”

2. Hy sal julle verskrikking wees (BDB 791) of “Laat Hy wees…”

Sonder ‘n WERKWOORD word die frases geїntensiveer. Daar is ‘n gepaste vrees en ‘n onvanpas vrees. (vgl. Luk

12:4; Joh 12:43). Om JHWH te vrees is wysheid en getrouheid (vgl. Spr 1:7). Om mense se mag te vrees, is gebrek aan

geloof in JHWH se teenwoodigheid en beloftes!

8:14-15 Om so deur sy eie verbondgemeenskap verwerp te word, wek by JHWH tweeërlei reaksie in metafore van oordeel

beskryf:

1. ‘n skuilplek (Eseg 11:16), van klip gebou terwyl hulle by JHWH skuiling moes soek (Eseg 11:16)

2. en soos diere in ‘n strik of vanggat te beland

Sy volk, albei die huise van Israel, sal oor die klippe van die skuilplek strompel (BDB 505, KB 502), Qal

PERFEKTUM. Hierdie metafoor is later ontwikkel tot die Messiaanse Hoeksteen. Sien Vir Spesiale Aandag wat hieronder

volg.

96

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!