01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

VIR SPESIALE AANDAG: WAAR IS DIE OORLEDENES?

I. Ou Testament

A. Alle mense wat sterf, gaan na She’ol (etimologie onbekend), wat meesal in die Wysheidsliteratuur en Jesaja,

op die dood of graf dui. In die OT is dit ‘n bewustelike, skaduagtige en vreugdelose voortbestaan (Job 10:21-

22; 38:17; Ps. 107:10,14).

B. Karakterisering van She’ol

1. word geassosieer met oordeel van God (vuur), Deut. 32:22

2. word met straf selfs voor die oordeelsdag geassosieer, Ps. 18:4,5

3. word met Abaddon geassosieer, hoewel ook gerig op God, Job 26:5; Ps. 139:8; Amos 9:2

4. geassosieer met die graf, Ps. 16:10; Jes. 14:15; Eseg. 31:15-17

5. slegte mens daal lewend af in She’ol, Num. 16:30-33; Ps. 55:15

6. gepersonifieer as ‘n dier met groot bek, Num. 16:30; Jes. 5:14; 14:9; Hab. 2:5

7. mense daar word “skimme” (OAV – Eng: Shadows) genoem, Jes. 14:9-11

II. Nuwe Testament

A. Die Hebreeuse She’ol word in Grieks (LXX) met Hades vertaal (die nog ongesiende wêreld).

B. Karakterisering van Hades

1. dis ‘n verwysing na dood, Mat. 16:18

2. gekoppel aan dood, Openb. 1:18; 6:8; 20:13-14

3. dikwels in selfde asem genoem as plek van permanente straf, gehenna, Mat. 11:23 (OT aanhaling); Luk.

10:15; 16:23-24

4. dikwels bloot die graf, Luk. 16:23

C. Moontlik verdeel (aldus die rabbyne).

1. waar geregtigheid heers, Paradys, ‘n ander naam vir hemel, 2 Kor. 12:4; Openb. 2:7; Luk. 23:43

2. die bose gedeelte word Tartarusgenoem, die aanhoudingsplek van gevalle engele, 2 Pet. 2:4 (vgl. Gen.

6; 1 Henog)

D. Gehenna

1. Sinspeel op die “vallei van die seuns van Hinnom” (vgl. Jos. 15:8; 18:6; Jes. 31:9; 66:24 – suidekant van

Jerusalem). Dit was die plek waar die Fenisiese godheid Molech (BDB 574) met kinderoffers vereer is (2

Kon. 6:3; 21:6; 2 Kron. 28: 33:6), wat in Lev. 18:21 en 20:2-5 verbode verklaar is.

2. Jeremia het die plek se rol verander van plek van heidenaanbidding tot plek van JHWH se oordeel (Jer.

7:32; 19:6-7). Dit word in Henog 90:26-27 en Sib. 1:103 ‘n plek van brandende, ewige oordeel.

3. Die Jode was so met weersin vervul oor die plek waar hulle voorvaders aan afgodery en kinderoffers

deelgeneem het, dat hulle dit in ‘n dompplek vir Jerusalem se vullis omskep het. Baie van Jesus se

metafore in verband met ewige oordeel kom van hierdie vuilgoedhope (vuur, rook, wurms, stank, vgl.

Mark. 9:44,46). Behalwe die uitsondering van Jak. 3:6, is dit net Jesus wat die term Gehenna gebruik.

4. Jesus se gebruik van Gehenna

a. vuur, Mat. 5:22; 18:9, Mark. 9:43

b. vir altyd, Mark. 9:48 (Mat. 25:46)

c. plek waar siel en liggaam vergaan, Mat. 10:28

d. dien as parallel met She’ol, Mat. 5:29-30; 18:9

e. slegte mens word bestempel as ‘kind van die hel’, Mat. 23:15 (OAV)

f. as uiteinde van vonnis Mat. 23:33; Luk. 12:5

g. as parallel met die konsep van die tweede dood (Openb. 2:11; 20:6, 14) of ‘brandende oond’ Mat.

13:42 (NAV), Openb. 19:20; 20:10,14-15; 21:8). Dit is moontlik dat die ‘meer van vuur’ die

permanente verblyf word van mense uit She’ol en gevalle engele uit Tartarus (vgl. 2 Pet. 2:4; Jud.

vers 6) of ‘onderwêreld’ (Luk. 8:31; Openb. 9:1-10; 20:1,3).

h. Gehenna was nie vir mense ontwerp nie, maar vir Satan en sy engele (Mat. 25:41).

E. Omrede die sinonieme gebruik van van She’ol, Hades en Gehenna, is dit moontlik dat

1. alle mense oorspronklik na She’ol/Hades gegaan het

2. dat wat hulle daar ondervind, goed of sleg, na die Oordeelsdag intensifeer, hetsy slegter af of groter

heerlikheid, maar die bose bly in dieselfde plek. Dis die rede waarom die KJV hades (graf) eerder as

gehenna vertaal.

3. die enigste teks wat spreek van lyding voor die Oordeelsdag is die gelykenis van Lasarus en die Ryk Man

in Luk. 16:19-31. She’ol word wel ook in Deut. 32:22 en Ps. 18:1-5 as straftyd beskryf, maar nogtans kan

‘n leerstelling nie op ‘n gelykenis gebaseer word nie.

III. Die tussentoestand tussen dood en opstanding

A. Die NT leer nie die “onsterflikheid van die siel” nie, wat een van verskeie sieninge oor die hiernamaals is

1. dat menslike siele voor hulle fisiese lewe bestaan

2. menslik siele is ewig voor en nan hulle fisiese bestaan

3. die fisieke liggaam word as ‘n gevangenskap beskou waaruit die siel deur die dood bevry word om na ‘n

vooraf bestaan terug te keer.

B. Die NT suggereer dat daar ‘n liggaamlose staat is tussen dood en opstanding

1. Jesus spreek van ‘n geskeidenheid tussen siel en liggaam (Mat. 10:28)

2. Abraham bestaan liggaamlik tans, Mark. 12:26-27

64

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!