01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

werp baie lig op kommentare.” Dit is nie veronderstel om afbrekend van studiegids-kommentare te wees nie, maar is

eerder ‘n versoek op die leser om die gepaste tyd te kies vir hulle gebruik.

Dit moet vir ons moontlik wees om ons interpretasies te staaf uit die teks self. Drie aspekte voorsien ten minste in ’n

mate bevestiging:

1. die oorspronklike skrywer se

a. historiese milieu

b. literêre konteks

2. die oorspronklike skrywer se keuse van

a. grammatikale strukture (sintaksis)

b. ander kontingente tekste

c. genre

3. ons verstaan van gepaste

a. relevante parallelismes

b. verwantskappe tussen leerstellinge (paradoks)

Dit moet vir ons moontlik wees om logiese redes te verskaf vir ons interpretasies. Die Bybel is ons enigste bron van

geloof en praktyk. Ongelukkig stem Christene dikwels nie saam oor die boodskappe van die Bybel nie. Dit is

selfverydelend om aan te voer dat die inspirasie van die Bybel nie vir gelowiges toeganklik is tot so ‘n mate dat hulle kan

saamstem oor die inhoud daarvan nie!

Die vier leessiklusse is ontwerp om die volgende verklarende insigte te bied:

A. Die eerste leessiklus

1. Lees die boek in een sessie deur. Lees dit weer, maar gebruik ‘n alternatiewe vertaling – indien moontlik

vanuit ‘n verskillende vertaling-denkskool.

a. woord-vir-woord (NKJV, NASB, NRSV, OAV, NAV)

b. dinamiese ekwivalent (TEV, JB, CUM-NLV)

c. parafrasering (Living Bible, Amplified Bible, CUM-MVB)

2. Identifiseer die sentrale doel van die geskrif in geheel. Wat is die tema?

3. Isoleer (indien moontlik) ‘n literêre eenheid – ‘n hoofstuk, ‘n paragraaf of ‘n sin – wat duidelik die sentrale

doel of tema daarstel.

4. Identifiseer die dominante literêre genre

a. Ou Testament

(1) Hebreeuse narratief

(2) Hebreeuse poësie (wysheidsliteratuur, Psalms)

(3) Hebreeuse profesie (prosa, poësie)

(4) Wetskodes

b. Nuwe Testament

(1) Narratiewe (evangelies, Handelinge)

(2) Gelykenisse (evangelies)

(3) Briewe

(4) Apokaliptiese literatuur

B. Die tweede leessiklus

1. Lees die hele boek weer en identifiseer die hoofonderwerpe.

2. Stel ‘n raamwerk van die hoofonderwerpe op en som elkeen se inhoud kortliks op in ‘n eenvoudige stelling.

3. Vergelyk jou doelstelling en breë raamwerk met studiegidse.

C. Die derde leessiklus

1. Lees die hele boek weer en identifiseer die historiese milieu en spesifieke geleentheid wat die skrywer

genoop het om die boek te skryf.

2. Lys die historiese items wat in die boek genoem word

a. die outeur

b. die datum

c. die ontvangers

d. die spesifieke stimulasie vir die skryf daarvan

e. aspekte van die kulturele milieu wat verwant is aan bg. stimulasie

f. verwysings na historiese figure en gebeure

3. Verbreed jou raamwerk tot ‘n paragraaf-vlak vir daardie deel van die Bybelboek wat jy interpreteer.

Interpreteer altyd die literêre eenheid as ‘n geheel. Dit mag ‘n hele paar hoofstukke of paragrawe insluit, maar

stel jou in staat om die oorspronklike skrywer se logika en tekstuele ontwerp te volg.

4. Vergelyk jou historiese skets met dié van studiegidse.

D. Die vierde leessiklus

1. Lees die spesifieke literêre eenheid weer in ‘n verskeidenheid vertalings

a. woord-vir-woord (NKJV, NASB, NRSV, OAV, NAV)

b. dinamiese ekwivalent (TEV, JB, CUM-NLV)

xii

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!