01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2. Ek het die vreugdegeroep laat ophou (OAV); gebruik van dieselfde WERKWOORD as in #1!

3. geen uitroepe en liedere van vreugde nie, BDB 943, KB 1247, Pual-IMPEREKTUM

4. geen jubelroepe nie (BDB 929, KB 1206, Pual-IMPERFEKTUM

5. uitroepe laat ophou (BDB 991, KB 1407, Hifil-PERFEKTUM)

16:11 Die vraag by hierdie vers is wie hier aan die woord is.

1. God, mē’ɛh (מעה; BDB 588, vgl. 63:15; Jer. 31:20)

2. die profeet

3. Moab gepersonifieer

As gevolg van vers 12 kan Moab (#3) nie reg wees nie. Omrede vers 13 kan #2 moontlik reg wees, maar omrede

15:5,9, sowel as die Messiaanse implikasies van vers 5, dink ek dit is God wat treur “wat kon gewees het”. God het mense,

geskape na sy beeld, lief; geskape met die oog op ‘n vertrouensvriendskap met Hom, maar toe wend hulle hul na vals gode

sonder hoop!

◙ OAV “Kir Heres”

NAV, CUMs “Kir Geres”

NASB, REB “Kir-hareseth”

NKJV, NRSV “Kir-hareseth”

TEV, NJB “Kir Heres”

Die skryfwyse in NKJV reflekteer die Masoretiese Teks, maar ‘n verkorte vorm “Kir” word in die NASB aangetref

(vgl. 15:1).

16:12 Hierdie vers kan op twee maniere verstaan word.

1. Moab bring offerandes (vgl. vers 1) na Jerusalem (vers 5), maar in haar hoogmoed weier sy om JHWH heelhartig

aan te neem (vers 6). JHWH gee waarlik vir hulle om (15: 5; 16:11).

2. Moab bly soek hulp by haar gode (15:2; 16:12), maar hulle kan uiteraard nie reageer nie!

NASB (HERSIENE) TEKS: 16:13-14

13 This is the word which the LORD spoke earlier concerning Moab. 14 But now the LORD speaks, saying,

“Within three years, as a hired man would count them, the glory of Moab will be degraded along with all his great

population, and his remnant will be very small and impotent.”

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 16:13-14.

16:14 Hiermee word die nabye lot van Moab aangedui. In plaas van ‘n groot voorspoedige bevolking, met rykdom, invloed

en oeste, sal Moab klein en onbelangrik word en magteloos. Die omkerings in die geskiedenis is skokkend en wys ‘n

gevalle mensdom daarop dat die beloftes in verband met stabiliteit en vrede net haalbaar is op weg met die God van Israel.

154

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!