01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

a. Kalno, ‘n stad in noord-Sirië val in 742 vC. (Amos 6:2); alle datums hier is by benadering)

b. Karkemis, vernaamste Hetitte vesting vorm in 738 vC. ‘n koalisie met Assirië

c. Hamat, op die noordelike grens van Israel , langs die Orontes-rivier, val in 738 vC.

d. Arpad, ‘n stad in die noord-weste van Sirië val in 741 vC.

e. Samaria (hoofstad van Israel) val in 722 vC. Voor sargon II

f. Damaskus (hoofstad van Sirië) val in 732 vC.

3. hy dreig om Jerusalem met gode en al soos Samaria te vernietig, v 11. Hy het geen besef gehad van die verskil

tussen afgode (vgl. 2:8) en die JHWH- aanbidding nie.

‘n Enkele opmerking oor die Assiriese inval is nog nodig. Die vermelding van stadname geskied volgens ‘n

tradisionele invalsroete in die koninkryke van die Ou Nabye Ooste. Omrede die woestyngebied, moes die invallers eers na

die oorspronge van die Eufraat opbeweeg en vandaar suidwaarts na die kusvlakte afdaal. Daarom is die beleg van

Jerusalem deur sanherib in 701 vC. moeilik om te verklaar omdat dit uit die suide geskied het. Die val van die genoemde

stede wat onder Tiglat-Pliseser III (oftewel Pul) plaasgevind het, moet, volgens my mening, as ‘n “idealisering” van die

“noordelike roete” beskou word.

10:11 OAV “afgode”

NAV, CUMs “gode”

NASB “images”

‘n Baie interessante woord (BDB 47)! Wat betekenis betref, is dit onseker, maar dit word soos “Elohim” gespel, wat

geleerdes laat dink het dit dui op swak en nie-bestaande afgode (vgl. NIDOTTE , vol. 1, bl. 411). Monoteїsme is uniek aan

die geloof van Israel. Daar is ander geestelike wesens, maar slegs een ware God (vgl. Deut 4:35,39; 6:8; 32:39; Jes 43: 9-

11; 45:21-22; Jer 2:11; 5:7,10; Rom 3:30; 1 Kor 8:4,6; 1Tim 2:5; Jak 2:19). Afgodsbeelde verteenwoordig niks nie,

behalwe die vals hoop en vrese (bygeloof) van ‘n gevalle mensdom. Hulle besef dat daar ‘n groter werklikheid as die

fisiese wȇreld is, maar hulle is nie in staat om geestelike waarheid, naamlik openbaring, te begryp nie.

NASB (HERSIENE) TEKS: 10:12-14

12 So it will be that when the lord has completed all His work on Mount Zion and on Jerusalem, He will say, “I

will punish the arrogant heart of the king of Assyria and the pomp of his haughtiness.”

13 For he has said,

“By the power of my hand and by my wisdom I did this,

For I have understanding;

And I removed the boundaries of the peoples

And plundered their treasures,

And like a mighty man I brought down their inhabitants

14 And my hands reached to the riches of the peoples like a nest,

And as one gathers abandoned eggs, I gathered all the earth;

And there was not one that flapped its wing or opened its beak or chirped”

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 10:12-14.

10:12-14 JHWH bevestig sy beheer oor Assirië, en met name, haar oorwinnings. Hy sal die koning van Assirië in oordeel

bring omrede

1. sy hooghartige houding

2. die hoogmoedige blik in sy oë

Die Assiriese koning lewer ‘n reeks van selfvoldane uitsprake wat baie klink soos Assiriese dokumente juis van

daardie tyd (vgl. 12-14). Sien i.d.v The IVP Bible Background Commentary OT, bl. 599)

1. Deur die mag waaroor hy beskik

2. deur sy groot wysheid!

Hy het die nasies aan die westekant van die Eufraat beroof soos wat ‘n mens ‘n voëlnes uithaal.

10:5 OAV “soos ‘n maghebber”

NAV, CUM-MVB “met my mag”

CUM-NLV “deur my eie krag”

NASB “like a mighty man”

NKJV “like a valiant man”

NRSV, TEV, REB “like a bull”

NJB “like a hero”

Die BYVOEGLIKE NAAMWOORD se betekenis (BDB 7) kan basies “sterk” beteken en dui op

1. ’n magtige/ geweldadige man (Job 24:22; 34:20; Jer 46:15, Klaagl 1:15)

2. ‘n hardkoppigheid (Jes 46:12; NAV)

3. engele, Ps 78:25

4. diere

a. bulle, Jes 10:13 (‘n sinspeling op die gevlerkte bul alkant op die Isjtar-poort as simbool van Assirië; vgl. Ps

22:13; 68:30; Jes 34:7)

110

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!