01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2. palm ̶ biesie

‘n Totale onvermoë daal van God af op hulle neer! Dié wat voorgegee het om wys te wees (vgl. vers 11d,12a,13c) het

geblyk te wees onwys weens hulle vertroue (1) op vals gode; (2) mense met vals godsdienstige voorwendsels en (3) met

swak planne (vgl. vers 3). Die hele leierskap van Egipte, in die maatskaplike lewe en godsdiens (verse 11-12) is uit diens

gestel sowel as die hande-arbeiders (vgl. vers 8-10).

NASB (HERSIENE) TEKS: 19:16-17

16 In that day the Egyptians will become like women, and they will tremble and be in dread because of the

waving of the hand of the LORD of hosts, which He is going to wave over them. 17 The land of Judah will become a

terror to Egypt; everyone to whom it is mentioned will be in dread because of it, because of the purpose of the

LORD of hosts which He is purposing against them.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 19:16-17.

19:16-17 Hier word JHWH (“ die HERE van die leërskare wat sy hand wuif”) se optrede beskryf. Sy doel sal wees

1. die Egiptenaars sal soos die vroue word (vers 16; OAV)

2. hulle sal bewe (vers 16, BDB 353, KB 350, Qal-PERFEKTUM)

3. hulle sal in angs verkeer; vers 16 (BDB 808, KB 922, Qal-PERFEKTUM)

4. Judas sal vir Egipte ‘n bedreiging word, vers 17, (WERKWOORD, Qal-PERFEKTUM, maar die

NAAMWOORD “bedreiging” BDB 291, word net hier aangetref)

5. hulle sal in vrees verkeer (BDB 808, 922, Qal-IMPERFEKTUM, vgl. #3)

19:16 OAV “die HERE van die leërskare”

NAV “Here die Almagtige”

CUM-MVB “die Here die Magtige van die hemelse leër”

CUM-NLV “die HERE die Almagtige”

NASB “the LORD of hosts”

Die frase “op daardie dag” bind die laaste 5 strofes saam (vgl. vv 16,18,19,23,24). Op dieselfde wyse bind hierdie vers

vir vers herhaling van die titel van JHWH (vv. 16,17,18,20,25) die verse saam (of selfs net “die HERE”, bv. 19,20,21,22).

Die God van die Verbond (titel), is baie aktief in hierdie bemoedigende verse, gerig op die nasies se verlossing!

NASB (HERSIENE) TEKS: 19:18

18 In that day five cities in the land of Egypt will be speaking the language of Canaan and swearing allegiance to

the LORD of hosts; one will be called the City of Destruction.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 19:18.

19:18 Hierdie is ‘n nuwe paragraaf. Dit dui op ‘n omkeer weg van afgodery en ‘n terugkeer na JHWH-aanbidding. Die taal

van die land veronderstel dat dit Hebreeus moet wees (BDB 488 I) Dit kan ‘n heenwysing wees op Jes. 6:5 of selfs Gen.

11:1.

Die frase: “’n eed aflê” (BDB 989, KB 1396, Nifal-DEELWOORD) dui op ‘n nuwe verhouding met die God van Juda

(vgl. verse 19-22,23,24-25). Die doel van goddelike oordeel was altyd op herstel van die verhouding gerig!

◙ OAV “Daardie dag”

NAV, CUMs “In die dag”

NASB “In that day”

Let op die herhaling van dié frase. (verse 16,18,19,23,24). Dit dui op tye in die toekoms van

1. oordeel en vrees (verse 16-17)

2. bekering (verse 18,19-22) en universele aanbidding (verse 23,24-25)

By herhaling gebeur dit dat ‘n krisis in die Ou Nabye Ooste op eskatologiese (eindtyd) gebeure sinspeel. Oordeel dien

die doel van verlossing (vgl. vers 22). Die bose, wederstrewigheid en onkunde sal nie die finale woord spreek nie! JHWH

het ‘n ewige verlossingsplan vir, en doel met, die hele wêreld (vers 24b).

◙ OAV “vyf stede in Egipteland”

NAV, CUMs “vyf Egiptiese stede”

NASB “five cities”

Die spesifieke betekenis van die syfer is nie duidelik nie. Dui dit op bekering wat nie almal ingesluit het nie of wat nie

volle oorgawe was nie (bv. 5 is die helfte van 10, sien Vir Spesiale Aandag: Simbole en getalle in die Bybel by 11:12). Die

vraag na wie hier verwys word, bly onbeantwoord.

1. die stede van Joodse immigrante

2. die stede onderhorig aan Egiptiese gode

Omrede verse 19-22,23,24-25 is my keuse opsie #2. In hierdie konteks word nie Jode nie, maar Egiptenare

aangespreek.

◙ NAV, CUM-MVB “die Verwoeste Stad”

170

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!