01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

WOORD- EN FRASESTUDIE

NASB (HERSIENE) TEKS: 11:1-5

1 Then a shoot will spring from the stem of Jesse,

And a branch from his roots will bear fruit.

2 The Spirit of the LORD will rest on Him

The Spirit of wisdom and understanding,

The spirit of wisdom and understanding

The spirit of counsel and strength,

The spirit of knowledge and the fear of the LORD

3 And He will delight in the fear of the LORD,

And He will not judge by what His eyes see,

Nor make a decision by what His ears hear;

4 But with righteousness He will judge the poor,

And decide with fairness for the afficted of the earth;

And He will strike the earth with the rod of His mouth,

And with the breath of His lips He will slay the wicked.

5 Also righteousness will be the belt about His loins,

And faithfulness the belt about His waist

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 11:1-5.

11:1 OAV, NAV, CUMs “’n takkie”

NASB “a shoot”

Hierdie woord is seldsaam in die OT en kom net hier voor (“takkie,” “tak,” “spruit” en wat as “roede”(vgl OAV)

vertaal word in Spr 14:3; (BDB 310, KB 307) en dit dui ongetwyfeld op ‘n bonatuurlike nakomeling van Dawid (6:13; 2

sam 7; Openb 22:16). Uit die skynbare dooie stomp (die ballingskap van Juda) sal ‘n nuwe koning opstaan! Hierdie selfde

beeldspraak (maar ‘n ander Hebreeuse woord), word in die Lied van die Lydende Kneg aangetref (Jes 52:13-53:12; sien

vers 2)

Die Jewish Study Bible brei uit op “stump/ stomp” op ‘n interessante wyse.

“As die vertaling “stomp” korrek is, kan dit beteken dat die koninkryk van Dawid tot ‘n einde gekom het of nog sal

kom; so ‘n lesing sou ernstig afwyk van Jesaja se aanduiding dat Dawidiese konings tot in ewigheid sal regeer (vgl 2 Sam

7:8-16; Ps 89:20-37). Die Hebeeuse ‘geza’ dui nie net op ‘n afgekapte stomp wat eenkant lȇ nie, maar ook die stuk stam

van ‘n boom wat nog leef.”

Behalwe as 40:24 bedoel word, kan ek hierdie betekenis van ‘geza’ nie onderskryf nie.

◙ OAV, NAV, CUM-MVB “uit die stomp van Isai”

CUM-NLV “uit die stomp van Dawid se familie”

NASB “from the stem of Jesse”

Isai was die vader van koning Dawid. Hierdie toekomstige afstammeling word in vers 10 genoem, in (9:7 en 16:5).

Die OT dui die afstamming van die Besondere Een wat Kom, die Gesalfde, soos volg aan:

1. uit die stam van Juda (Gen 49:8-12; dan hierdie vers 11:10 en Openb 5:5)

2. uit die familie van Isai (2 Sam 7).

Hierdie besondere afstammeling wat ‘n nuwe era aanbring, is ‘n buitengewone regeerder. Die Nuwe Era sal sy

karakter aan hierdie Regeerder ontleen (vgl Jer 23:5).

◙ OAV, NAV, CUM-MVB “’n loot uit sy wortels”

CUM-NLV “’n tak”

NASB “a branch from his roots”

Die NAAMWOORD “takkie,” “uitspruitsel” of “loot” (BDB 666, vgl 14:19; 60:21; Dan 11:7) is parallelle van “tak”

of “uitspruitsel,” (BDB 855, vgl 4:2; 61:11). Daar sal nuwe groei wees! Sien Vir Spesiale Aandag by 4:2.

◙ OAV, NAV, CUM-MVB “sal vrugte dra”

CUM-NLV “wat vrugte sal dra”

NASB “will bear fruit”

Die Masorete teks het die WERKWOORD “om vrug te dra.” (“parah”, BDB 826, KB 963, Qal IMPERFEKTUM, vgl

die Dooie See Rolle, NASB). ‘n Enerse WERKWOORD, parach, kom egter ook in modern vertalings voor (BDB 827).

NKJV, NRSV, Pesjitta het “sal uitgroei”

1. NJB, het “sal groei”

2. LXX het “sal opkom”

3. REB het “sal opskiet uit”

4. JPSOA het “sal uitspruit”

Opsie #2 voldoen die beste aan die parallellisme.

116

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!