01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

11 The proud look of man will be abased

And the loftiness of man will be humbled,

And the LORD alone wil be exalted in that day.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 2:5-11.

2:5 Let op dat daar ‘n parallel is tussen die “nasies” van vers 3 en vers 5 se “Israeliete”. Leefstyl met geloof is die bewys

van ‘n vertrouensverhouding met God. Mense moet die waarheid ken, in die waarheid wandel en die waarheid met ander

deel! Die nasies moes dit van Israel aanleer, maar hulle het nie!

Die “lig van die HERE” is die ware openbaring (vgl. 60:1-2,19-20). Aanbidding van die ligte van die naghemel, is

valse openbaring. Hierdie vers kon dalk ‘n verwerping van die Babiloniese astrale aanbidding gewees het (vgl. vers 6).

JHWH en sy Messias is die ware lig vir die nasies (vgl. 9:2; 42:6; 49:6; 51:4; 53:11).

2:6-9 Hierdie verse beskryf waarom JHWH sy eie volk verwerp het (vgl. BDB 643, KB 695, Qal-PERFEKTUM).

1. Hulle was vervalle onder Oosterse invloede (vers 6)

2. Hulle was fortuinvertellers (CUM-NLV; BDB 778 II), soos die Filistyne

3. Hulle sluit bondgenootskappe (CUM-NLV) met vreemde nasies (vers 6)

4. Hulle stel hulle vertroue in welvaart en in hul militȇre slaankrag, vgl. vers 7 en 8 se drievoudige herhaling van

“vol” (BDB 567, KB 583; Nif ‘al-IMPERFEKTUM)

5. Hulle is afgodsdienaars, vers 8 (vgl. 17:8; 37:19; 40:19; 44:17) NKJV.

6. In hul optrede teenoor die gewone publiek is hulle neerhalend, vers 9; dit is moontlik dat hierdie vers ‘n parallel

vorm met vers 8).

Wat kan die nasies leer by sulke mense?!

Wat betref vers 9, #6 hierbo, vertaal die NASB en die NKJV dit as ‘n reeksbeskrywing van Israel se foute, maar die

NRSV en TEV vertaal dit as ‘n opsomming met ‘n laaste lyntjie wat versoek dat JHWH hulle nie sal vergewe nie (vgl.

LXX)!

2:6 OAV “wat die Ooste aanbied”

NAV, CUM-MVB “van die ooste”

CUM-NLV “mense van die ooste”

NASB, NRSV “from the east”

NKJV “eastern ways”

TEV, JPSOA “from the East”

Pesjitta “olden days”

REB “traders”

Die UBS 4 gee aan “van die ooste” of “from olden times” (albei betekenisse moontlik van hierdie NAAMWOORD,

BDB 869) ‘n “B”-gradering (effens twyfelagtig).

Die NEB en die REB voeg ‘n konsonant by en maak dit “handelaars”. Dit wil voorkom of godsdienstige invloede uit

Sirië, Assiririë en Babilonië (die Ooste) Israel se geloof onsuiwer gemaak het.

◙ OAV “goëlaars”

NAV, CUM-MVB “waarsȇery”

CUM-NLV “fortuin vertel”

NASB “soothsayers”

As dit ‘n streng parallel van die voorafgaande reël moes wees, is dit moontlik dat ‘n SELFSTANDIGE

NAAMWOORD uit die klas van “waarsȇery”, soos “towery” (vgl. Lev. 19:26; Deut. 18:9-12), hier onbedoelend uit die

Masoretiese Teks geval het. Die Masoretiese Teks is ‘n laatkommer wat Hebreeuse tekste betref, gevolglik het daar

teksprobleme ontstaan. Die waarhede en boodskap van die gedeelte word nie deur sodanige probleme geaffekteer nie.

◙ OAV “met die kinders van vreemdes dryf hulle handel”

NAV, CUM-MVB “en hou saam met vreemdes vas aan bygeloof”

CUM-NLV “en bondgenootskappe gesluit met heidene”

NASB “they strike bargains with the children of foreigners”

NKJV “they are pleased with the children of foreigners”

NRSV “they clasp hands with foreigners”

TEV “they follow foreign customs”

NJB “is overrun with foreigners”

LXX “many strange children were born to them”

Pesjitta “they reared many alien children”

REB “the children of foreigners are everywhere”

JPSOA “they abound in customs with aliens”

Die term “kinders” kom nie voor in die Masoretiese Teks nie. Die WERKWOORD (1) “bondgenootskappe gesluit”

(BDB 706 I, KB 765, Hif‘il-PERFEKTUM) of (2) “abound” (BDB 974, vgl. NIDOTTE, vol. 3, bl. 1769), is dubbelsinnig.

Dit kan dui op

1. handelsbetrekkinge

39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!