01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

8:17 Jesaja spreek namens die getroue oorblyfsel ten tye van God se strafoordeel. Hulle sal “wag” (BDB 314, KB 313,

Pi‘el-PERFEKTUM), wat “hoop” kan beteken. “geduldig wag,” “verlang na,” wat gewoonlik hoop en wag op God beteken

(8:17; 25:9; 26:8; 33:2; 40:31; 51:5; 60:9; 64:4; Sef 3:8). Geloof kom in geduld tot uitdrukking en hoop wanneer onder

beproewing die tyd van uitkoms afgewag word.

◙ OAV “wat sy aangesig verberg”

NAV, CUM-MVB “wat Hom. . .verberg”

CUM-NLV “alhoewel Hy weggedraai het”

NASB “the LORD who is hiding His face”

Dit is die metaforiese spreekwyse oor ‘n verbreekte verhouding (vgl. Deut 31:17-18).

◙ OAV, CUM-NLV “op Hóm hoop ek”

NAV, CUM-MVB “en op Hom hoop”

NASB “I will even look eagerly for Him”

Hierdie WERKWOORD (BDB 875, KB 1082, Pi‘el-PERFEKTUM) spreek van intense verlange.

1. So is dit met JHWH in 5:2,7

2. Ook die houding van sy dissipels in 25:9; 33;2; 60:9

Hiermee word die persoon tot persoon aspek van geloof beklemtoon. Wat gelowiges waarlik begeer, is die

teenwoordigheid van JHWH en nie maar net sy seëninge nie. Dit is immers wat die naam Immanuel wil oordra.

8:18 Hoewel hiermee die 8ste eeuse konteks van Jesaja verstaan moet word, is dit uiteindelik die beste op Jesus van

toepassing.

NASB (HERSIENE) TEKS: 8:19-22

19 When they say to you, “Consult the mediums and the spirits who whisper and mutter,” should not a people

consult their God? Should they consult the dead on behalf of the living? 20 To the law and to the testimony! If they do

not speak according to this word, it is because they have no dawn. 21 They will pass through the land hard-pressed

and famished, and it will turn out that when they are hungry, they will be enraged and curse their king and their

God as they face upward. 22 Then they will look to the earth,and behold, distress and darkness, the gloom of

anguish; and they will be driven away into darkness.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 8:19-22.

8:19-22 Hierdie prosagedeelte kontrasteer bygeloof wat mediums en waarsȇers opsoek in teenstelling met ware geloof en

opsoekende vertroue in JHWH. Die verbod op mediums en waarsȇers is inDeut 18:9-11 en Lev 20:26,31 opgeteken.

8:19 OAV, NAV, CUM- “raadpleeg”

MVB

CUM-NLV “om uit te vind”

NASB “Consult”

Hierdie WERKWOORD (BDB 205, KB 233) word twee keer in die vers aangetref.

1. soek, raadpleeg, vra na valse gode (okkultisme), Qal-IMPERATIEF

2. soek, raadpleeg, vra na JHWH, Qal-IMPERFEKTUM

JHWH se hand was oor Jesaja in 8:11, maar hierdie valse profete spreek uit hu eie verbeelding of demonise

beїnvloeding. Wat ‘n kontras is daar nie tussen waarheidsprekers en valse stemme nie? En tog, sondevervalle mense

stroom agter valse leermeesters aan!

◙ Let op die lys van okkultiese praktyke wat God se volk geabsorbeer het tussen die omringende volke:

1. mediums, die DEELWOORD (BDB 981, KB 1371 ) se basiese betekenis is om te “vra” of “navraag te doen.”

Hier gaan dit om “invra” uit geledere van die geesteswȇreld (hetsy JHWH Jos 9:14 of afgode, Jos 4:12).

Die eerste NAAMWOORD “medium (BDB 15) is ‘n moeilike term om uit te verduidelik. Sommige verstaan die term

soos wat dit in Lev 19;31; 20:6,27 gebruik word, naamlik ‘n kuil of graf waar geeste aangelok word, (2) ander weer dink

aan ‘n “vaderskapgedagte” waar voorvaderaanbidding aan die orde is. Die LXX vertaal Jes 8:19 met “buiksprekery.” As

gevolg hiervan is daar sprake van “mompel’ en “spookstem.”(vgl. Jes 29:4). Dit beteken dat met ‘n “ander stem” gepraat

word. In alle geval word na aanleiding van 1 Sam 28:7-9 die vermoë om iemand in die grond op te roep of om met dodes

of geeste uit die onderwȇreld te kommunikeer as, necromansie, of swartkuns verwys.

Die tweede NAAMWOORD “spiritiste” (BDB 396) was ‘n vorm van die Hebreeuse WERKWOORD “om te weet.”

(BDB 395). Dit dui op iemand wat kennis van die geesteswȇreld het of (Vgl Jes 8:19 en 19:3) of kontak het met diegene in

die geesteswȇreld met kennis (vgl. 9:19; 19:3). 2. ‘n “Towenaars” (Wizards) is manlike persone daarvoor bekend om

met die dode te kommunikeer (19:3; Lev 19:31; 20:6, 27; Deut 18:11; 1 Sam 28:3,9; 2 Kon 21:6; 23:24

a. hulle “fluister”, BDB 861, KB 1050, Pilpel-DEELWOORD, vgl. 29:4

b. hulle “mompel” BDB 211, KB 237, Hif‘il-DEELWOORD

8:20 OAV “tot die wet en tot die getuienis”

98

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!