01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

But rather it is its purpose to destroy

And to cut off many nations.

8 For it says, “Are not my princes all kings?”

9 Is not Calno like Carchemish,

Or Hamath like Arpad,

Or Samaria like Damascus?

10 As my hand has reached to the kingdoms of idols,

Whose graven images were greater than those of Jerusalem and Samaria,

11 Shall I not do to Jerusalem and her images

Just as I have done to Samaria and her idols?”

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 10:5-11.

10:5-19 Hierdie gedeelte vorm ‘n literȇre eenheid met verwysing na God se handelswyse met Asirië as nasie. Hulle was

die wreedste nasie in die Ou Nabye Ooste. Hulle het brutal omgegaan met groepe gevangenes. JHWH sou hierdie

boosaardige, heidennasie gebruik gebruik om sy doel te bereik (vgl. v 5b; 6b; soos Hab 1:12-17 wat vra na God se doel met

die Babiloniese ballingskap). Terwyl God hou by sy Raadsplan, gebruik Hy ook die bose vir daardie doel (bv. Satan,

demone, gevalle engele, slegte koninkryke), maar Hy bestuur hulle vir sy groter doel (vgl. Job 12;23; Ps 47:7-8; 66:7; Dan

2:21; Han 17:26; naamlik sy verlossingsplan vir die wȇreld! Sien Vir Spesiale Aandag by 1:3).

Hoewel boosheid ook sal maai wat hy saai wat betref sy optrede. Daar kom ‘n dag van oordeel ook vir hulle (vgl. Deut

32:34-43; Jes 14: 24-27; 30:27-33; 31:5-9). Wat Assirië aan ander gedoen het, sou deur Babilonië aan hulle gedoen word

(vgl. 13:5).

10:5 OAV “Wee Assur! Die roede van my toorn en ‘n stok is hy—”

NAV, CUM-MVB “Ellende wag vir Assirië. . .die stok waarmee Ek sal straf”

CUM-NLV “Verwoesting wag vir Assirië, die sweep waarmee Ek straf”

NASB “Woe to Assyria rod of My anger”

Die werktuig in God se hand om sy volk omrede hulle wederstrewigheid te straf, was die wrede nasie van Assirië (vgl.

7:17; 8:7). Tog bly dié nasie verantwoordelik vir sy dade (vgl. 10: 24-27). Die arrogansie van Assirië blyk duidelik in 8:11-

12.

10:6 OAV “’n roekelose nasie. . .teen die volk van my grimmigheid”

NAV, CUM-MVB “die godlose nasie. . .teen die volk vir wie Ek kwaad is”

CUM-NLV “sal slawe kom maak van hierdie goddelose klomp mense”

NASB “a godless nation. . .the people of My fury”

Waarlik onbegryplik! Hier word die volk Israel bedoel (vgl. 9:17,19)! Dieselfde frase kom in verband met Israel voor

in 19:17; 32:6. ‘n Verskriklike ironie! Dat die verbondsvolk as goddeloos beskou word in dieselfde trant as die moreelgoddelose

Assirië!

◙ OAV “om buit te maak en roof in te samel”

NAV, CUM-MVB “om hulle te beroof en te plunder”

CUM-NLV “hulle sal kom plunder”

NASB “To capture booty and to seize plunder”

Soos wat vers 21 ‘n verwysing is na die naam van Jesaja se eerste seun (7:3) , kom die simboliese naam van sy tweede

seun hier ter sprake (8:1,3).

10:7 OAV “Maar hy bedoel dit nie so nie, En sy hart dink nie so nie”

NAV, CUM-MVB “Maar dit is nie wat Assirië in gedagte het nie, ook nie wat hy beplan nie”

CUM-NLV “Maar die koning van Assirië sal nie weet. . .hy sal dink”

NASB “Yet it does not so intend Nor does it plan so in its heart”

Assirië het nie geweet dat God sy dade rig vir sy doel nie. Assirië was net maar op die maak van meer en meer buit

ingestel.

1. Die doel JHWH met die koning van Assirië blyk uit ‘n reeks Qal INFINITIEWE CONSTRUCTUS gerig teen

Israel (vers 6):

a. maak van buit (BDB 1021, KB 1531)

b. gryp van plunderbare goed (BDB 102, KB 117)

c. vertrapping van mense (WERKWOORDVORM BDB 962, KB 1321; NAAMWOORD BDB 942)

2. Die doel van die koning van Assirië kom tot uitdrukking in twee Hif‘il INFINITIVUS CONSTRUCTUS.

a. om te verwoes (BDB 1029, KB 1552)

b. om uit te roei (BDB 503, KB 500 – OAV,NAV).

10:8-11 Wat die koning van Assirië dink, kom tot uiting in hierdie verse (“voor Sargon se aanslag spog”, vgl. TEV).

1. Al sy militȇre leiers is konings (NRSV, TEV, NJB, REB, Pesjitta), v 8.

2. sy leër (hetsy Tiglat Pileser III of moontlik Sanherib het in 701 vC. talle stede en nasies oorkant die Eufraat

(ingesluit hulle gode) verslaan (v 9)

109

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!