01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Afhangende van die konteks kan hierdie uitdrukking op ‘n verskeidenheid van volksgroepe dui (vgl Gen 29:1; Rigt

6:3,33; 7:12; 8:10; 1 Kon 4:30; Job 1:3; Jes 11:14; Jer 49:28; Eseg 25: 4,10)

11:15 Die tradisionele vyande van die verbondsvolk sal heeltemal verslaan wees.

◙ OAV, CUM-MVB “met die banvloek tref”

NAV “laat opdroog”

CUM-NLV “laat opdroog”

NASB, NKJV, NRSV “will utterly destroy”

TEV, NJV “will dry up”

LXX “make desolate”

Pesjitta “will utterly dry up”

REB “will divide”

Die NASB volg die Masoretiese teks (w e hȇhrim), BDB 355, KB 353, Hif‘il PERFEKTUM) wat deur die UBS Hebrew

Text Project met ‘n “B” gradeer word (dws. Toegegee met ‘n mate van onsekerheid). Die ander lesing is w e hȇhrib, BDB

351, KB 349). Die NEB en REB veronderstel ‘n voorgestelde woordstam hrm, KB 354 II, Hif‘il PERFEKTUM) wat

“klowe” of “verdeel” beteken (vgl Eks 14:16). Dit is ‘n sinspeling op ‘n nuwe Uittog (vgl v 11)!

BESPREKINGSVRAE

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie interpretasie van die Bybel.

Elkeen van ons moet in die lig wat ons tot ons beskikking het, loop. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in

interpretasie. Moet dit nie aan ‘n kommentaarskrywer oorlaat nie.

Hierdie vrae word verskaf om jou te help dink oor die grootste kwessies van hierdie gedeelte van die boek. Hulle is

veronderstel om gedagteprikkelend te wees, nie voorskrywend nie.

1. Is die titels wat in hoofstukke 9 en 11 toegeken word aanduidinge van Godheid?

2. Verduidelik die historiese agtergrond van hoofstukke 7 tot 10:4 en dan 10:4 tot en met hoofstuk 34.

3. Sal die natuur ook in die hemel te vinde wees?

122

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!