01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

VIR SPESIALE AANDAG: HERE VAN DIE LEËRSKARE

Die benaming “HERE van die Leërskare” is saamgestel uit

A. Die verbondsnaam vir God, naamlik JHWH. Sien Vir Spesiale Aandag: Name van die Godheid by 1:1.

B. Die term “leërskare” (BDB 838) kan beteken

1. engele in die algemeen (vgl. Neh. 9:6)

2. ’n hemelse leërmag van engele (vgl. 1 Sam. 17:45; Dan. 8:10; Luk. 2:13)

3. ’n engeleraad (leërmag – NAV, vgl. 1 Kon. 22:19; Dan. 7:10)

4. ’n gewone soldateweermag, (bv. Num. 2:4,6; Rigt. 8:6; 9:29)

5. die ligte (sterre) in die naghemel, aangesien vir geestelike kragte (soos in Babiloniese astrologie en

aanbidding; vgl. Deut. 4:19; 17:3; 2 Kon. 17:16; 21:3,5; 23:4,5; 2 Kron 33:3,5; Jer. 8:2; 19:13)

6. asook ‘n titel vir JHWH in Amos 4:13; 5:27 (met ‘n LIDWOORD in Amos 3:13; 6:14; 9:5 en sonder die

LIDWOORD in 1 Kon. 5:14,15,16; 6:8; 19:10,14), wat aandui dat JHWH aan Israel se kant strydvoer.

7. laastens, ‘n spesifieke gebruik in Jos. 5:14-15, wat mag verwys na Migaël die bewaarengel van Israel. Dit kan

ook as ‘n parallel met engel van die HERE en manifestasie van die Here, God self opgevat word.

◙ OAV, CUM-MVB “’n klein oorblyfsel oorgelaat het”

NAV “’n klompie van ons laat oorbly het”

CUM-NLV “’n handjievol van ons gespaar het”

NASB “had left u a few survivors”

Dit verwys na die skrikwekkende oordeel van die Assiriese en/of Babiloniese ballingskap en wegvoering uit die

beloofde land wat God se volk getref het.

Dit sinspeel ook op ‘n “getroue oorblyfsel” van gelowiges (vgl. 10:20-22; 11:11,16; 37:4,31,32; 46:3 – sien Vir

Spesiale Aandag wat hieronder volg. Paulus verwys na ‘n “oorblyfsel”, maar sien die bekeerde heidendom daarby ingesluit

(vgl. Rom. 9:19-29). Dié frase dui daarop dat nie almal gered sal word nie.

VIR SPESIALE AANDAG: DIE OORBLYFSEL, DRIE BETEKENISSE

Die gedagte van ‘n “getroue oorblyfsel” word in 8ste eeuse profesie (en Jeremia) dikwels herhaal. Dit behels

gewoonlik drieërlei gedagtes:

1. diegene wat die ballingskap oorleef het (bv. Jes. 10:20-23; 17:4-6; 37:31-32; Jer. 42:15,18; 44:12,14;28; Amos

1:8)

2. diegene wat aan JHWH getrou gebly het (bv. Jes. 4:1-5; 11:11,16; 28:5; Joël 2:32; Amos 5:14-15; Miga 2:12-13;

4:6-7; 5:7-9; 7:18-20)

3. diegene wat sal deel in die eskatologiese vernuwing van die skepping (vgl. Amos 9:11-15).

◙ OAV, NAV, CUMs “Sodom. . . en Gomorra”

NASB “Sodom and Gomorrah”

Hierdie is ‘n historiese verwysing na die oordeel van God soos in Gen. 18-19 opgeteken. Die stede het

spreekwoordelik in sonde verval en is deur God gestraf.

NASB (HERSIENE) TEKS: 1:10-15

10 Hear the word of the LORD,

You rulers of Sodom

Give ear to the instruction of our God

You people of Gomorrah

11 “What are your multiplied sacrifices to Me?”

Says the LORD,

“I have had enough of burnt offerings of rams

And fat of fed cattle;

And I take no pleasure in the blood of bulls, lambs or goats.

12 “When you come to appear before Me,

Who acquires of you this trampling of my court?

13 “Bring your worthless offerings no longer,

Incense is an abomination to Me.

New moon and Sabbath, the calling of assemblies—

I cannot endure iniquity and solemn assembly.

14 “I hate your new moon festivals and your appointed feasts,

They have become a burden to Me;

I am weary of bearing them.

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!