01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

◙ OAV “wilde druiwe”

NAV, CUM-MVB “druiwe. . .wat suur bly”

CUM-NLV “druiwe was wild en suur”

NASB “worthless one”

NKJV, NRSV, NJB, REB “wild grapes”

TEV, JB “every grape was sour”

LXX “thorns”

Die Hebreeuse woord (BDB 93) kan op die volgende neerkom:

1. stink- of skadelike grasse, wanneer in ENKELVOUD, vgl. Job 31:40 (NAV “onkruid)

2. stinkende goeters, waardelose dinge, wanneer in MEERVOUD

Die basiese woordstam herinner aan die stank van

1. lyke (Jes. 34:3; vgl. met 5:25; Joël 2:20; Amos 4:10)

2. springkane (Joël 2:20 – metafories vir ‘n verslane leër)

Die Masoretiese Teks praat van “wilde druiwe” in hierdie konteks, wat nie vir die maak van wyn geskik is nie.

NASB (HERSIENE) TEKS: 5:3-6

3 “And now, O inhabitants of Jerusalem and men of Judah,

Judge between Me and My vineyard.

4 What more was there to do for My vineyard that I have not done in it?

Why, when I expected it to produce good grapes did it produce worthless ones?

5 So now, let Me tell you what I am going to do to My Vineyard:

I will remove its hedge and it will be consumed;

I will break down its wall and it will become trampled ground.

6 I will lay it waste;

It will not be pruned or hoed,

But briars and thorns will come up.

I will also charge the clouds to rain no rain on it.”

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 5:3-6.

5:3 Die skrywer neem sy gehoor mee op ‘n weg van besluitneming. Die doel van so ‘n genre of gelykenis (wingerdliedjie)

is dan dat die hoorders hulleself in eie woorde sal veroordeel!

Die WERKWOORD (BDB 1047, KB 1622, Qal-IMPERATIEF) vir “oordeel”/”beslis tog” (OAV, NAV) is dieselfde

as wat Matteus in 21:40 gebruik.

5:4 Hierdie vraag in die gelykenis is die kern van die saak. God het alles nodig vir sy volk gedoen, maar nogtans draai

hulle hul rug op Hom.

5:5-6 Die profeet, wat hier namens JHWH praat, spreek hom uit (BDB 393, KB 390, Hif’il-KOHORTATIEF) oor wat Hy

met sy teleurstellende wingerd sal doen (nl. Juda).

1. “doringheining”/”omheining” (NAV, CUM-NLV) afbreek om deur diere gevreet te word

2. die beskermende ommuring afbreek met vertrapping die gevolg

3. alle onderhoud staak sodat onkruid en doringstruike oorvat (vgl. 7:23,25,9,18; 27:4)

4. terughou van reën sodat dit verdroog (Deut. 28:23-24).

5:6 OAV, CUMs “Ek maak dit ‘n wildernis”

NAV “Ek gaan dit tot niet maak”

NASB “I will lay it waste”

Die WERKWOORD hier is Qal-IMPERFEKTUM (BDB 1011, KB 1483). JHWH laat sy wingerd tot ‘n wildernis

verval (BDB 154). Die term kom net hier voor. Dit kan “beëindig” of “tot niet maak” beteken. Die oordeel van JHWH is

gewis en finaal (vgl. vers 30). Laat ons God dank vir hoofstukke 7-12!

Daar sal ‘n nuwe dag aanbreek (vgl. hoofstukke 40-55). Daar sal ‘n nuwe hemel en nuwe aarde kom (56-66)!

◙ OAV “Ek sal die wolke gebied om nie daarop te reën nie”

NAV, CUM-MVB “Ek sal die wolke verbied om daarop te reën”

CUM-NLV “Ek verbied die wolke om daaroor te reën”

NASB “I will also charge the clouds to rain no rain on it”

Die mensdom se sonde het steeds invloed op die natuur (vgl. Gen. 3:17-19; Rom. 8:19-26) omdat God dit as middel

tot seën of oordeel aanwend (vgl. 26:4; Deut. 11:14; 28:12; Amos 4:7; Sag. 14:17).

NASB (HERSIENE) TEKS: 5:7

7 For the vineyard of the LORD of hosts is the house of Israel

And the men of Judah His delightful plant.

59

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!