01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5. ‘n ewige koninkryk (vgl Dan 7:14)

Elke genoemde gebeure was beskou as aanbreek van die Koninkryk, maar daar was probleme(#1-4).Dit is hier waar

sistematiese teologie (van verskillende denominasies) die meervoudige (dubbelsinnige) verwysings aangryp om teologiese

raamwerke te skep waardeur na die hele Skrif gekyk word. Natuurlik is die beloftes waar! Maar, die tydsberekening en

beskrywinge strook nie met die Skrif nie!

Die kernvraag vraag hier is natuurlik “Hoe letterlik moet daar gedink word oor die herstel van ‘n aardse tuin (Eden ̶-

Gen 1-3; Openb 21-22).

(1) Is die planeet in fokus;

(2) of die hele kosmos; of

(3) ‘n geestelike ryk: ‘n bestaanswyse in ‘n ander orde, ‘n dimensie anderkant tyd en ruimte, moontlik ‘n totaal ander

werklikheid (vgl Joh 4: 21-24; 18:36)?

11:6 OAV, NAV, CUM-MVB “voerbeeste”

CUM-NLV “vetgemaakte beeste”

NASB, NKJV, NRSV “and the fatling”

REV, REB “will feed together”

NJB “fat – stock beast”

Die LXX (Septuaginta) en die Pesjitta voeg die woord “os” en ‘n WERKWOORD (“wei saam”) by. Die MT

(Masorete Teks) het “vetmaak (dier)” maar geen WERKWOORD nie. Met behulp van ‘n emendasie (tekswysiging) van

“en die voer(dier)” kan dit na “sal gevoer word,” (w e mr’ na j e mr’a ̶ trans. vert. n.a.v Gemser) verander word. Die UBS

Hebrew Text Project gee hierdie toegevoegde WERKWOORD ‘n “C”-gradering, dws, “uiters onwaarskynlik.” Aangesien

in die lig van die parallellisme in digterlike reëls een, twee en vier, kan immers in reëltjie drie ook ‘n WERKWOORD

verwag word. Die Dooie See Boekrol van Jesaja en die Setuaginta het wel ‘n WERKWOORD naamlik “voer.”(vgl OAV

e.a.).

Indien dit ‘n vetgemaakte dier moet wees, het dit offerkultus implikasies (uit konteks met die nuwe aarde? Vgl 1:11;

Amos 5:22)

11:3 OAV “op my hele heilge berg”

NAV, CUMs “my heilige berg”

NASB “My holy mountain”

Hierdie is nie ‘n verwysing na Jerusalem of Sion nie, maar dui op die hele aarde, inaggenome die parallelle frase in 9b.

Let ook daarop dat eienskappe van die Messias nou reeds effektief aan die hele menslike geslag meegedeel is vgl Gen

1:26-27; 3:15. Hy is die ideale rolmodel van wat ‘n verbondsmens moet wees!

NASB (HERSIENE) TEKS: 11:10

10 Then in that day

The nations will resort to the root of Jesse,

Who will stand as a signal for the peoples;

And His resting place will be glorious.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 11:10.

11:10 Verse soos 4,9 en 10 kan op twee maniere verstaan word.

1. JHWH sal sy volk in Kanaӓn terugbring en die wȇreld sal hulle erken.

2. Die vervulling van ‘n belofte in Gen 3:15 dat ‘n nakomeling van Dawid na vore sou kom om die beeld van God,

wat deur die sondeval geskend was, in die hele mensdom te herstel. Handel hierdie Jesaja-tekste slegs oor Israel

of het dit die wȇreld voor oë? Moet sulke tekste letterlik opgeneem word of simbolies? Is hulle bedoel om

meervoudig vervul te word? Op hierdie punt tree ‘n persoon se geheelinsig in die Bybel op die voorgrond om

genoemde vrae oor tekste te beantwoord (ten goede of minder so)! Soos almal maar, het ek ook my

voorveronderstellings. Ek het myne in ‘n rubriek, Vir Spesiale Aandag by 1:3 aangeteken: Bob se evangeliese

uitgangspunt! Dit is moeilik om tekste in hulle konteks objektief-betroubaar uit te lȇ. Niemand is heeltemal

daartoe in staat nie!

NASB (HERSIENE) TEKS: 11:11-16

11 Then it will happen on that day that the LORD

Will recover the second time with His hand

The remnant of His people, who will remain

From Assyria, Egypt, Pathros, Cush, Elam, Shinar, Hamath,

And from the islands of the sea.

12 And He will lift up a standard for the nations

And assemble the banished ones of Israel,

And will gather the dispersed of Judah

From the four corners of the earth

13 Then the jealousy of Ephraim will depart,

119

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!