Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary
Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary
Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
JESAJA 2

PARAGRAAFVERDELING VAN MODERNE VERTALINGS

NASB NKJV NRSV TEV NJB NAV

God’s Universal

Reign

The Future House

of God

Second

Superscription

31

Everlasting Peace Everlasting Peace Uit Sion kom die

openbaring

2:1 2:1-4 2:1 2:1-5 2:1-5 2:1-5

2:2-4 2:2-4

The New Hope

(2-4) (2-4) (2-4) (2-3) (2-3)

The Day of the

Lord

(4) (4)

2:5-11 2:5-9 2:5-22 (5)

(5-11) (5) (5-22) Arrogance Will Be

Destroyed

A Day of

Reckoning Coming

The Brilliance of

Yahweh’s Majesty

(6-9) 2:6-8 2:6-22 2:6-22

2:10-11 2:10-18

(10-11)

2:12-22 2:12-22

(12-22) (12-18)

(19) 2:19-21

(6-8)

2:9 (9-10)

(11-16)

(17)

(18-19)

(21)

(22) 2:22 (22)

LEESSIKLUS DRIE (sien bl. xii)

VOLGENS DIE OORSPRONKLIKE SKRYWER SE BEDOELING OP PARAGRAAFVLAK

Die hoogmoediges

sal verneder word

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar, wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie verklaring van die Bybel. Ons

moet elkeen wandel in die lig waaroor ons beskik. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in verklaring. Moenie

hierdie voorreg aan ‘n kommentaarskrywer prysgee nie.

Lees die paragraaf in een slag deur. Identifiseer die onderwerpe. Vergelyk jou onderwerpverdeling met die ses

vertalings hierbo. Paragrafering is nie geïnspireerd nie, maar is die sleutel tot die oorspronklike skrywer se bedoeling – die

hart van verklaring. Elke paragraaf het een, net maar één onderwerp.

1. Eerste paragraaf

2. Tweede paragraaf

3. Derde paragraaf

4. Ens.

INSIGTE UIT DIE TEKSVERBAND

A. Soos in hoofstuk 1 begin Jesaja 2 ook met ‘n inleidende frase, hoewel anders as dié van hoofstuk 1. Dit is moontik

dat redaksionele werk aan die boek gedoen is of versamelings van sy preke/boodskappe/visioene gemaak is. Dit

kon

1. kronologies aangepak gewees het (bv. Ten tye van ‘n bepaalde koning)

2. gerangskik onder ‘n tema

3. trefwoorde

4. ’n literȇre werkwyse aan ons onbekend