01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

And forsaken places are many in the land.

13 Yet there will be a tenth portion in it,

And will again be subject to burning,

Like a terebinth or an oak

Whose stump remains when it is felled.

The holy seed is its stump.”

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 6:6-13.

6:6 Beeldspraak in hierdie vers is besonder volledig. Jesaja ervaar ‘n visioen van die Godheid se plek van verblyf, naamlik

die hemelse tempel. Hier is dit moeilik om werklikheid en beeldspraak te onderskei. Ons sien in ‘n geestelike orde as deur

‘n deinserigheid. Op grond van tekste soos hierdie kan ons nie voorstellinge van die hemel maak nie. Van belang is die

algemene indruk en waarheid wat hierdeur oorgedra word.

Die verbasende is dat God Hom openbaringsgewyse rig tot ‘n gevalle mensdom. Hy openbaar (1) Homself, (2) sy

voornemens, (3) huidige, sowel as toekomstige verwerping van sy volk (vgl. 6:9-13). Juda bly weier om te hoor en te sien,

maar Jesaja, wat sy sonde erken, word gereinig en is beskikbaar (vgl. vers 8).

◙ OAV, NAV, CUMs “altaar”

NASB “altar”

Hiermee word verwys na die wierookaltaar voor die voorhangsel van die ark of die brandofferaltaar in die voorhof.

Die aanraking van Jesaja se mond moet as rituele reiniging verstaan word.

6:7 OAV “my mond daarmee aangeraak”

NAV, CUM-MVB “my mond aangeraak”

CUM-NLV “my lippe aangeraak”

NASB “touched my mouth”

Reiniging en opdrag hier is dieselfde as in Jer. 1:9 en Dan. 10:16. Andersins, Esegiël is aangesȇ om ‘n boekrol te eet

(vgl. Eseg. 2:8-10; 3:3), wat weer ooreenstem met Jer. 15:16 en Openb. 10:8-11. Dit moet as metafore beskou word van

deeglike omgang met die Woord van God ten einde dit in volle waarheid aan ander te kan bedien.

◙ OAV “jou skuld is weg en jou sonde versoen”

NAV “Is jou oortredinge vergewe”

CUMs “Nou is jou skuld weg en jou sondes vergewe”

NASB “your iniquity is taken away”

Die WERKWOORD (BDB 693, KB 747, Qal-PERFEKTUM) beteken “om af te wentel” of “weg te neem.” Hier dien

dit as ‘n parallelle uitdrukking vir “vergeef” of letterlik “bedek” en “versoening gedoen daarvoor” (BDB 497, KB 493,

Pu‘al-IMPERFEKTUM; vgl. 22:14; 27:9; 28:18). Weens sy ontmoeting met JHWH tree in Jesaja ‘n verandering na vore.

Met sy verlede is effektief gehandel en sy toekoms sal anders wees. So verklaar die seraf wat namens JHWH spreek. Hier

triomfeer genade opmerklik soos wat Paulus op die Damaskuspad, na sy ontmoeting met Christus, ervaar het (vgl. Han 9).

Kragtens watter handelinge die vergifnis en versoening toebedeel word, is in hierdie gedeelte nog nie duidelik nie, maar uit

53:5-6 word die sleutelrol van die Messias duidelik en word die konsep van “plaasvervangende lye en versoening”

geopenbaar (vgl. Gen. 3: 15; Mark. 10:45; Rom. 5:12-21; 2 Kor. 5:21).

6:7 OAV, CUM-NLV “wie sal vir ons gaan?”

NAV, CUM-MVB “wie sal ons boodskapper wees?”

NASB “who will go for Us”

Die “ons” impliseer MEERVOUD. Op verskeie plekke in die OT kom dit voor (vgl. Gen. 1:26; 9:6; Deut. 6:4-5; Ps.

110 en die MEERVOUDSVORM, Elohim (vgl. Gen. 1:1; 5:1). Philo en Eben Esra huldig die mening van pluralis

majestatus (meervoud van verhewenheid); ander is van mening dat ‘n “hemelse raad” bedoel word (so Rashi, vgl. 1 Kon.

22:19-23; Job 1:6-12; 2:1-6). Dit kan egter ook voorafskaduwing wees van Drie-eenheidsleer.

VIR SPESIALE AANDAG: DIE DRIE-EENHEID

Die term, “Triniteit”, soos eerste gebruik deur Tertullianus, is nie ’n Bybelse woord nie, maar die konsep is deurgaans

aanwesig in

1. die evangelies

a. Mat. 3:16-17; 28:19

b. Joh. 14:26

2. Handelinge – Han. 2:32-33, 38-39

3. Paulus

a. Rom. 1:4-5; 5:1; 8:1-4, 8-10

b. 1 Kor. 2:8-10; 12:4-6

c. 2 Kor. 1:21; 13:14

d. Gal. 4:4-6

77

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!