01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

JESAJA 15

PARAGRAAFVERDELING VAN MODERNE VERTALINGS

NASB NKJV NRSV TEV NJB NAV

Judgment on Moab Proclamation Against Moab God will Destroy On Moab Teen Moab

Against Moab (15:1-16:14) Moab

15:1-9 15:1-4 15:1-9 15:1-9 15:1 15:1-4

(1-9) (1-4) (1-9) (1)

145

15:2a-d

(2a-d)

15:2e-3

(2e-3)

15:4-5c

(4-5c)

15:5-9 15:5d-f 15:5-9

(5-9) 5d-f

LEESSIKLUS DRIE (sien bl. xii)

VOLGENS DIE OORSPRONKLIKE SKRYWER SE BEDOELING OP PARAGRAAFVLAK

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar, wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie verklaring van die Bybel. Ons

moet elkeen wandel in die lig waaroor ons beskik. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in verklaring. Moenie

hierdie voorreg aan ‘n kommentaarskrywer prysgee nie.

Lees die paragraaf in een slag deur. Identifiseer die onderwerpe. Vergelyk jou onderwerpverdeling met die ses

vertalings hierbo. Paragrafering is nie geïnspireerd nie, maar is die sleutel tot die oorspronklike skrywer se bedoeling – die

hart van verklaring. Elke paragraaf het een, net maar één onderwerp.

1. Eerste paragraaf

2. Tweede paragraaf

3. Derde paragraaf

4. Ens.

INSIG UIT DIE TEKSVERBAND

Geografie en plek in hoofstukke 15 en 16 gemeld

Jesaja was goed vertroud met die landskap van die Trans-Jordaan (oos van die Jordaanrivier).

A. Stede (spelling soos in NAV)

1. Ar, vers 1

2. Kir, vers 1 (Kir-haroset)

3. Dibon, vers 2,9

4. Nebo, vers 2

5. Medeba, vers 2

6. Gesbon, vers 4; 16:9

7. Elale, vers 4; 16:9

8. Jahas, vers 4

9. Soar, vers 5

15:6

(6)

15:7

(7)

15:8

(8)

15:9

(9)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!