01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

NASB (HERSIENE) TEKS: 19:11-15

11 The princes of Zoan are mere fools;

The advice of Pharao’s wisest advisers has become stupid.

How can you men say to Pharaoh,

“I am a son of the wise, a son of ancient kings”?

12 Well then, where are your wise men?

Please let them tell you,

And let them understand what the LORD of hosts

Has purposed against Egypt.

13 The princes of Zoan have acted foolishly,

The princes of Memphis are deluded;

Those who are the cornerstone of her tribes

Have led Egypt astray.

14 The LORD has mixed within her a spirit of distortion;

They have led Egypt astray in all that it does,

As a drunken man staggers in his vomit.

15 There will be no word for Egypt

Which its head or tail, its palm branch or bulrush, may do.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 19:11-15.

19:11-15 Hierdie strofe brei uit op vers 3

1. vers 11 “die adviseurs van Soan”, “princes”, Cum-NLV/NASB. Tanis, hoofstad van die Delta-gebied se prinse

was dwase (BDB 17, soos ook in verband met Juda in Jer. 4:22 gemeld word)

2. vers 11 farao se slimste adviseurs het dom raad gegee (letterlik “brutaal,” BDB 129 II, KB 146, Nifal-

DEELWOORD, vgl. Jer 10:14,21; 51:17)

3. vers 13 die leiers van Soan se planne het niks gehelp nie (NAV; BDB 383, KB 381, Nifal-DEELWOORD, vgl.

Jer. 5:4; 50:36)

4. vers 13 die leiers van Memfis het bedroë daarvan afgekom (NAV; Nof, nog ‘n Egiptiese hoofstad), BDB 674, KB

728, Nifal-PERFEKTUM; ‘n Hifil-PERFEKTUM kom voor in Gen. 3:13

5. vers 13 Egipte is op ‘n dwaalweg gebring (OAV; BDB 1073, KB 1766, Hifil-PERFEKTUM, vgl. vers 14, 3:12;

9:16; Jer 23:13,32; Hos 4:12; Miga 3:5)

6. v 14 hulle het die land van Egipte soos ‘n siek dronklap laat steier (Cum-NLV; behels dieselfde WERKWOORD

as in #5 (vorige),wat op dronkenskap sinspeel)

19:11 Die vierde reël is idiomaties vir ‘n groepering van die wyses in die land soos wat Daniël deel was van ‘n erkende

groep in Babilonië. Die woord “seun” beteken hier lid van ‘n groep.

19:12 JHWH vra hier ‘n retoriese vraag met ‘n titseltjie sarkasme. Hy voer dit verder by wyse van twee

IMPERFEKTIEWE (BDB 616, KB 615 en weer BDB 393 en KB 390) wat in die JUSSIEF uitgespreek word: “Laat

hulle…”

Hulle het aanspraak daarop gemaak om “wysheid” te hê (vers 11d; 1 Kon. 4:30; Han. 7:22). Hulle het op hulle planne

gewys (vers 3b), maar hulle wysheid en planne was strydig met die doelstellings van JHWH (vers 12a).

19:13 OAV “deur hulle. . .wat die hoeksteen van die stamme is”

NAV, CUM-MVB “die beste raadgewers van Egipte”

CUM-NLV “die leiers van Egipte”

NASB “Those who are the cornerstone of her tribes”

Die woord “hoeksteen” (BDB 819) is hier ‘n aanduiding van leierskap (vgl. Rigt. 20;2; 1 Sam. 14:38).

19:14 OAV “’n gees van bedwelming gegiet”

NAV, CUM-MVB “verwar”

CUM-NLV “dwaas gemaak”

NASB, LXX “mixed”

NKJV, Pesjitta “mingled”

NRSV, JB “poured”

REB, NJB “infused”

Die MT het die WERKWOORD “gemeng” (BDB māsad 587, KB 605, Qal-PERFEKTUM) wat op sterk drank

sinspeel (vgl. 5:22). Andersins, kan na aanleiding van Jes. 29:10 geoordeel word dat die woord nāsad moet wees (eerste

konsonant נ in plaas van מ). Dan is die betekenis “uitgiet” (BDB 650, KB 703, Qal-PERFEKTUM soos aangetref in die

DSS). In beide gevalle dien dit as metafoor vir die verwardheid en swak oordeel van dronkenskap.

19:15 Die tweede reël hier bevat twee idiome wat aanduidend is van alle lae van die bevolking (vgl. 9:14-15).

1. kop – stert

169

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!