01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

◙ OAV, NAV, CUMs “Arme Anatot”

NASB “wretched Anathot”

NKJV “poor Anathot”

NRSV “Answer her, O Anathot”

TEV “Answer, people of Anathot”

NJB, REB “Anathot will listen”

Pesjitta “Answer me, O Anathot”

Weens dieselfde konsonante

1. van die WERKWOORD “antwoord,” BDB 772, Qal IMPERATIEF

2. en van ‘n BYVOEGLIKE NAAMWOORD “arme” (vir jammerlik en onbenydenswaardig – vert.), BDB 776. Die

UBS- teksgradering (Hebrew Text Project) gee #2 ‘n C-gradering (wat dui op “baie onwaarskynlik”), wat die

mening ooplaat dat “arme” en “Anatot” ook in Hebreeus as klankspel bedoel was (NASB Study Bible, bl. 974).

10:32 Die tweede van die vers is digterlike spreke oor die Assiriërs se minagting vir die God van Juda en sy tempel.

NASB (HERSIENE) TEKS: 10:33-34

33 Behold, The Lord GOD of hosts, will lop off the boughs with a terrible crash;

Those who are tall in stature will be cut down

And those who are lofty will be abased.

34 He will cut down the thickets of the forest with an iron axe,

And Lebanon will fall by the Mighty One

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 10:33-34.

10:33-34 Verse 33-34 maak dit nie heeltemal duidelik wie “afgekap” is nie. Dit lyk,op ‘n literȇre oorgang tussen

hoofstukke 10: 16-19 en 11:1. Jesaja het dikwels woud-beeldspraak gebruik. Wie dit ookal was wat Jesaja se uitsprake

bymekaar gevoeg het, het graag woordspel en temas gebruik om sy profetiese uitsprake in samehang op te teken. Ons moet

altyd in ag neem dat die hoofsaak van die literȇre eenheid en stansas belangriker is as

1. fyner besonderhede

2. die presiese historiese tyd en plek van elke saamgevoegde stuk.

Ons liefde vir die Bybel en die begeerte om al meer uit te vind, het daartoe gelei dat ons die Bybel op ‘n niekontekstuele

en letterlike wyse hanteer. Daarmee vernietig ons die literȇre vorm of aard van die Bybel self en in besonder

dié van profesie.

Ek is van mening dat hierdie vers ‘n uitbreiding is op verse 16-19. Die beeldspraak van ‘n woud wat vernietig word,

simboliseer die ondergang van die Assiriese leërmag en hulle leierskap.

10:33 Die tweede helfte van hierdie vers het verskeie woorde wat in die OT slegs hier voorkom. Om die rede is die

sentrale waarheid van die paragraaf (prosa) of stanza (poësie) van die hoogste belang. Die hoofgedagte (waarheid) of

(imagery) is sleutel tot verstaan van die teks en nie elke klein detail nie.

10:5 OAV “die Heerlike”

NAV, CUM-MVB “Die Here”

CUM-NLV “Die Magtige Een”

NASB, NKJV “by the Mighty One”

NRSV “with its majestic trees“

TEV “the finest trees”

Hierdie vers kan sinspeel op

1. God (vgl. v 33a: v 34a)

2. die groot bome van die Libanon (vgl. v 33b,c; LXX)

114

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!