01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

OAV, CUM-NLV “die Stad van Verwoesting”

NASB, NKJV, NRSV, TEV “the City of Destruction”

NJB “the City of the Sun”

Die Masoretiese Teks gebruik die term (verwoesting) slegs hier (BDB 249). ’n WERKWOORD wortelstam (BDB

248) beteken “om neer te gooi” of “af te skeur”. Dit kan moontlik woordspeling in verband met die “songod” wees, dus op

“On”, oftewel “Heliopolis”.

1. hēḥêrêm, die stad van die Son (BDB 357, vgl. DSS, Targoems en Vulgaat) word

2. (ha) h r m, ‘n stad van verwoesting. (konsonant ḥ word h / ח word ה).

Die implikasie is dat die tempels van Re (die songod) verwoes – afgebreek – sou word. Die Hebreeuse woord vir “son” het

dieselfde konsonante as die Hebreeuse woord vir “verban” en daarom is hier ‘n moontlikheid van dubbele woordspel deur

die digter (Jesaja).

NASB (HERSIENE) TEKS: 19:19-22

19 In that day there will be an altar to the LORD in the midst of the land of Egypt, and a pillar to the LORD

near its border. 20 It will become a sign and a witness to the LORD of hosts in the land of Egypt; for they will cry to

the LORD because of oppressors, and He will send them a Savior and a Champion, and He will deliver them.

21 Thus the LORD will make Himself known to Egypt and the Egyptians will know the LORD in that day. They will

even worship with sacrifice and offering, and will make a vow to the LORD and perform it. 22 The LORD will strike

Egypt, striking but healing; so they will return to the LORD, and He will respond to them and will heal them.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 19:19-22.

19:19 OAV “binne in Egipteland”

NAV, CUM-MVB “binne-in Egipte”

CUM-NLV “in die hart van Egipte”

NASB, NKJV, Pesjitta “in the midst of the land of Egypt”

NRSV, NJB “in the center of the land of Egypt”

REB “in the heart of Egypt”

LXX “at its border”

Hierdie term (BDB 1063) word in Jos. 3:17; 4:3,9,10,18 gebruik en wil verstaan wees as “rand” en nie as die “middel”

nie. Uit hierdie oorspronklike Hebreeuse betekenis het die Septuaginta (LXX, Grieks) vertaal as: “by sy grens.” Wanneer

gaan dit gebeur?

1. die klein Joodse tempeltjie deur Joodse handelaars op ‘n eiland in die Nyl opgerig naby die huidige Aswan en die

eerste Nyl-waterval (‘n ruk voor 525 v.C.)

2. die Joodse tempel (replika van dié in Jerusalem) deur Onias IV opgerig by Leontopolis (hy was ‘n verstote

hoëpriester in Jerusalem ongeveer 160 v.C. – vgl. Josefus Antiq. 12.9.7 en 13.3.3)

3. ‘n eskatologiese (eindtyd) gebeurtenis

19:19-20 Wonderlik, maar hoogs verrassend dat ‘n opgerigte aanbiddingsplek fisies sal aandui dat Egipte ook aan JHWH

behoort.

19:20 Wat hier plaasvind, is vergelykbaar met JHWH se handeling met Israel volgens die Rigters-boek. Die wrede

bestraffing deur invalle en besetting van die land (vgl. vers 4) lei tot geloof in God en sy almag en bereidwilligheid om

reddend in te gryp. Egipte het ook so ‘n geestelike punt bereik waarop JHWH gereageer het.

Wat ‘n groot getuienis lewer hierdie konteks nie oor die groot hart van Israel se God nie? Hy is gewillig om die

vyande van sy verbondsvolk te vergewe en hulle heelhartig aan te neem. Hy is waarlik die God van die nasies, die

Verlosser van die wêreld (Joh. 3:16; Tit. 1:3; 2:10; 3:4)

◙ OAV “’n redder. . .en ‘n stryder wat hulle sal verlos”

NAV, CUM-MVB “’n redder. . .Hy sal hulle saak behartig en hulle red”

CUM-NLV “iemand. . .wat hulle sal beskerm en red”

NASB “a Savior and a Champion”

In die teksverband is dit iemand wat die wrede oorheerser en magtige koning (vers 4) sal verslaan, maar die

Messiaanse implikasies is duidelik. In Jesaja is die “redder” altyd JHWH self en niemand anders nie (vgl. 43:3,11;

45:15,21), maar uit die NT weet ons dat JHWH in persoon van die Messias optree (vgl. Jes. 28:16; Rom. 9:30-33; 1 Pet. 2:

6-10).

1. ‘n “Redder”, BDB 446, KB 448, Hifil-DEELWOORD

2. ‘n “stryder” (OAV); BDB 936, KB 1224, Qal-DEELWOORD

3. “iemand wat sal beskerm” (Cum-NLV); BDB 664, KB 717, Hifil-PERFEKTUM

19:21 OAV, NAV, CUM-MVB “Dan sal die Here Hom aan die Egiptenaars bekend maak, en op daardie dag sal

hulle Hom leer ken”

CUM-NLV “Daardie dag sal die HERE Homself aan die mense van Egipte openbaar. Ja,

hulle sal die HERE ken”

171

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!