01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

10:20 OAV “nie meer voortgaan om te steun op hom wat hulle slaan nie”

NAV, CUM-MVB “nie meer hulle vertroue stel in Assirië deur wie hulle vertrap is nie”

CUM-NLV “Hulle sal nie meer staatmaak op Assirië wat hulle kan vernietig nie”

NASB “will never again rely on the one who struck them”

Ahaz het Assirië vertrou en op hom staatgemaak vir hulp in plaas van JHWH, maar dit is nie die geval in die toekoms

nie. Hulle (d.w.s. die verbondsmense) sal slegs op JHWH staatmaak!

10:5 OAV, NAV, CUMs “’n Oorblyfsel sal terugkom”

NASB “a remnant will return”

Dit word beskryf as ‘n “oorblyfsel” van Jakob en Israel. In hierdie teksverband dui dit op die Noordelike

Tienstammeryk wat in 922 vC. weggebreek het en deur Assirië in 722 vC. in ballingskap weggevoer is. Van hulle het min

saam met Serubbabel en Josua na Jerusalem teruggekeer onder die edik van Kores (Cyrus) —wat in 538 vC. ‘n terugkeer

van bannelinge toegelaat het. Sien Vir SpesialeAandag: Die Oorblyfsel, by 1:9. Jesaja se eerste seun (Sjear - jasjub) dra

hierdie frase as naam. Dis die boodskap waarmee pa en seun koning Agas gaan konfronteer het (vgl. 7:1-3).

◙ OAV “na die sterke God”

NAV, CUMs “na die magtige God”

NASB “to the mighty God”

Dit is dieselfde titel (benaming) wat Jesaja in 9:6 in verband met die Messias gebruik. Dit word net in hierdie vers en

9:6 aangetref, dws 2 plekke in die OT.

10:5 OAV “al was jou volk, o Israel, soos die sand van die see”

NAV, CUM-MVB “al sou jou mense. . .so baie wees as die sand van die see”

CUM-NLV “al is. . .so baie as die sand op die strand”

NASB “may be like the sand of the sea”

Hierdie frase verwys na die belangrike belofte van baie nakomelinge vir Abraham kragtens die verbond (vgl. Gen

22:17; 32:12).

Wat ‘n droewige kontras kom hier na vore wanneer die beloftes van JHWH aan die Aartsvaders oor baie

afstammelinge

1. soos die sterre

2. soos die stof

3. soos die sand

afgebring word tot ‘n klein groepie se terugkeer (vgl. 21-22). Dit omrede verbondsongehoorsaamheid en gebrek aan

Godsvertroue (v 20)! Hier kom die raakpunt na vore in verband met God se voorgenome seën en ‘n diep gevalle mensheid.

◙ OAV “die verdelging is vas besluit en vloei oor van geregtigheid”

NAV, CUM-MVB “Maar die vergelding staan vas, die vergelding kom aan soos ‘n vloed”

CUM-NLV “Die HERE het besluit om sy volk te vernietig en die besluit is regverdig”

NASB “A destruction is determined, overflowing with righteousness”

Die oordeel oor Israel was

1. deur JHWH vas besluit (v 22)

2. deur JHWH so bepaal (v 23)

Dit is dieselfde WERKWOORD wat hier verskillend vertaal word (BDB 358, KB 356, vgl. 28:22; Dan 9: 26,27; 11:36).

God sal sy mense oordeel (v 22). (1)Maar nou is vers 23 of ‘n parallel van v 22 of (2) JHWH is voorneme om die hele

aarde te oordeel (v23). So vertaal die LXX, Pesjitta, en die NRSV di took. Paulus haal die LXX aan in Rom 9:27-28). Uit

die die konteks (teksverband) blyk dit egter dat #(1) v 23 ‘n parallel is (vgl. Cum-NLV). JHWH het aangekondig dat hy sy

volk sou straf.Presies dit het Hy gedoen.

NASB (HERSIENE) TEKS: 10:24-27

24 Therefore thus says the Lord GOD of hosts, “O My people who dwell in Zion, do not fear the Assyrian who

strikes you with the rod and lifts up his staff against you, the way Egypt did. 25 For in a very little while My

indignation against you will be spent and My anger will be directed to their destruction” 26 The LORD of hosts will

arouse a scourge against him like the slaughter of Midian at the rock of Oreb; and his staff will be over the sea and

ahe will lift it up the way He did in Egypt

27 So it will be in that day, that his burden will be removed from your shoulders aand his yohe from your neck,

and his yoke will be broken because of fatness.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 10:24-27.

10:24-27 Die paragraaf beklemtoon JHWH se morele regverdigheid wat weerspieël word in die veroordeling van die bose.

1. Israel het JHWH se regverdige woede ervaar (vgl. vers 22)

2. Assirië (vgl. Jes. 37:26-28)

3. Soos sy woede in Egipte gedurende die Eksodus (vgl. Eks. 14:16,27)

4. Soos Gideon teen die Midianiete (vgl. Rigt. 6-8)

112

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!