01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

CUM-MVB “Die Here die Magtige van die hemelse leër het ‘n belofte afgelȇ”

CUM-NLV “Die HERE die Almagtige het gesweer”

NASB “The LORD of hosts has sworn”

By magte van sy eie bevoegdheid bring JHWH sy planne en doelstellings aan die lig (vgl 14:24; 45:23;62:8; Deut

1:8,35; 2:14; 4:31; 6:10,18,23; Jer 51:14; Amos 4:2; 8:7).

14:25 OAV “om Assur te verbreek in my land”

NAV, CUM-MVB “die Assiriërs verpletter in my land”

CUM-NLV “die Assiriërs vertrap wanneer hulle in my land is”

NASB “to break Assyria in My land”

Dit mag sinspeel op ‘n pessiekte wat 185 000 manskappe van Sanherib oornag, in die tyd van Hiskia, voor die poorte

van Jerusalem oorval het (vgl 2 Kon 18:13-19:37, veral 19:35-37; 2 Kron 32)

◙ OAV “sodat sy juk van hulle skouer kan afgly”

NAV, CUM-MVB “Die juk wat op my volk gedruk het, sal weggevat word”

CUM-NLV “my volk sal nie langer hulle slawe wees nie”

NASB “his yoke will be removed from them”

Dit is ‘n tema wat by herhaling voorkom (vgl 9:4; 10:27). “juk” is net soos “staf/septer” en “stok” ‘n simbool van

vreemde oorheersing.

14:26-27 Hierdie Assiriese koning was op wȇreldoorheersing ingestel, maar JHWH het ‘n ander plan vir die wȇreld:

verlossing! Assirië, Babilon en Persië was middele in JHWH se beplanning en niks en niemand kan sy mag weerstaan nie!

NASB (HERSIENE) UITGAWE: 14:28-32

28 In the year that King Ahaz died this oracle came:

29 ”Do not rejoice, O Philistia, all of you,

Because the rod that struck you is broken;

For the serpent’s root a viper will come out,

And its fruit will be a flying serpent.

30 Those who are most helpless will eat,

And the needy will lie down in security;

I will destroy your root with famine

And it will kill off your survivors.

31 Wail, O Gait; cry, O city;

Melt away, O Philistia, all of you;

For smoke comes from the north,

And there is no straggler in his ranks.

32 How then will one answer the messengers of the nation?

That the Lord has founded Zion,

And the afflicted of His people will seek refuge in it.”

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 14:28-32.

14:28 Let op die vermelding van “oracle” hierbo in 14:28-32 wat die oordeel van JHWH oor Philistia bekendmaak. (nl. die

Filistyne!). Dit verskyn nie in die stukkie oor Assirië (14:24-27)wat by “Babilon” aangehaak is nie (nie nodig nie, want die

hele groter eenheid handel oor Assirië. Vert)!

◙ OAV “In die sterfjaar van koning Agas”

NAV, CUMs “in die jaar wat koning Agas dood is”

NASB “In the year that King Ahaz died”

In my tabelle vir OT se “Konings van die verdeelde Ryk” (aanhegstuk Vier #3) bied drie geleerdes hulle voorstelle vir

datering van koning Agas aan:

1. John Bright, 735-715 vC.

2. E.J. Young, 736- 728 vC.

3. R.K. Harrison 732-716/17 vC.

Hierdie datums (van Agas-regering) is taamlik gelyktydig (nie noodwendig sterfdatums nie) met die regeringsjare van

die volgende, oorlogsugtige, Assiriese konings

1. Tiglat-Pileser III, 745-727vC.

2. Salmaneser V, 727 -- 722 vC.

3. Sargon II, 722-705 vC. (sterf in ‘n veldslag teen Filistia, ver van sy huis af)

4. Sanherib, 705- 681 vC. (185 000 krygers gedood buite die mure van Jerusalem in 701vC., vgl Jes 36-39; 2 Kon

18-19).

143

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!