01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

NASB “the holy God will show Himself holy in righteousness”

Hierdie is ‘n sinonieme parallel met die vorige reël (soos in ‘n Hebreeuse gedig waarin die tweede reël die

voorafgaande toelig 5 ). Op hierdie wyse (in sy parallelismus membrorum) is Hebreeuse poësie selfverklarend!

5:17 OAV “En daar sal lammers wei soos op hulle eie weiveld,

en rondtrekkers sal die puinhope van die ryk mense laat afeet”

NAV, CUM-MVB “Op die puinhope sal lammers wei asof hulle op hulle eie weiveld is”

CUM-NLV “Dan sal kuddes wei asof dit hulle eie weiveld is,

Lammers en bokkies sal wei tussen die puinhope”

NASB “Then the lambs will graze as in their pasture,

And strangers will eat in the waste places of the wealthy”

Daar bestaan verskeie menings oor hoe hierdie gedeelte by die voorafgaande aansluit. Menings is

1. dit dui op God se sorg vir diegene wat in die land agtergebly het

2. dit dui op God se oordeel oor die welgestelde grondeienaars

3. dit dui op die Joodse oorblyfsel in die land na ballingskap

4. dit dui op heidene wat in die land gevestig is in plek van die bannelinge

Vir my wil dit voorkom, gesien in die konteks van “oordeel”, of dit op onteiening van die welgesteldes neerkom wat

grond onwettig bekom het. Dit is nou oop vir openbare gebruik!

NASB (HERSIENE) TEKS: 5:18-23

18 Woe to those who drag iniquity with cords of falsehood,

And sin as if with cart ropes;

19 Who say,”Let Him make speed, let Him hasten His work, that we may see it;

And let the purpose of the Holy One of Israel draw near

And come to pass, that we may know it!”

20 Woe to those who call evil good and good evil;

Who substitute darkness for light and light for darkness;

Who substitute bitter for sweet and sweet for bitter!

21 Woe to those who are wise in their own eyes

And clever in their own sight!

22 Woe to those who are heroes in drinking wine

And valiant men in mixing strong drink,

23 Who justify the wicked for a bribe,

And take away the rights of the ones who are in the right!

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 5:18-23.

5:18-23 Nog “wee/ellende” aankondigings volg omdat

1. vers 18; hulle al wat sleg is soos ‘n touleier met ‘n dier rondgevat het,

2. vers 19; hulle JHWH sommer beveel het om gouer sy verbondsbeloftes te vervul (sonder dat hulle gedink het aan

die verbondsverpligtinge!)

3. vers 20; dit verband hou met vers 19, want as God nie handel soos hulle goeddink nie, is sy werke sleg, donker en

bitter!

4. vers 21; hulle reg en wys in eie oë is met die gevolg dat God vir “onwys” gehou moet word!

5. vers 22; hulle misbruikers van sterk drank is,

6. vers 23; hulle met omkoopgeld hulle doelstellings bereik.

Hulle is egosentriese manipuleerders van ander!

5:18-19 OAV “Wee hulle wat die ongeregtigheid nader trek met koorde van goddeloosheid, en die

sonde soos met wa-toue”

NAV, CUM-MVB “Ellende wag vir dié wat hulle deur afgodsdiens vaswoel in die bande van

ongeregtigheid, wat verstrik raak in die kettings van sonde.”

CUM-NLV “Verwoesting wag vir mense wat hulle sonde agter hulle aansleep met bande van

valsheid en sonde”

NASB “Woe to those who drag iniquity with cords of falsehood,

And sin as if with cart ropes”

Die Hebreeus hier is nie heeltemal duidelik nie. Dit wil voorkom of ‘n groep bestaan het wat prakties soos ateїste

geleef het; hulle erken ‘n Godheid met die verstand, maar verkies om nie volgens sulke teologie te leef nie. Hulle verkies

om te leef asof God nie bestaan nie en skimp selfs dat hulle sy “bestaan” betwyfel (vgl. vers 19). Hulle hou hulle sondige

leefwyse ten alle koste vas! Hulle is “vasgewoel” in hulle sondige leefwyse (vgl. NAV).

5:19 In hierdie vers word verskeie eise gestel.

5 Die duidelikste miskien in OAV – vert.

66

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!