01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

JESAJA 8

PARAGRAAFVERDELING VAN MODERNE VERTALINGS

NASB NKJV NRSV TEV NJB NAV

Damascus and

Samaria Fall

Assyria Will

Invade the Land

The Sign of Mahershalal

hash-baz

89

Isaiah’s Son A sign

to the People

The Birth of A Son

to Isaiah

8:1-4 8:1-4 8:1-4 8:1-2 8:1-2 8:1-4

8:3-4 8:3-4

The Emperor of

Assyria is Coming

Shiloah and the

Euphrates

8:5-8 8:5-8 8:5-8 8:5-8a 8:5-10 8:5-22

(5b-8) (6-8) 8:8b (5-8)

A Believing

Remnant

8:9-10 8:9-10 8:9-10 8:9-10

(9-10) (9-10) (9-10) (9-10) (9-10)

Fear God, Heed

His Word

The Testimony and

the Teaching

The LORD Warns

the Prophet

8:11-15 8:11-15 8:11-15 8:11-15 8:11-20

(12-15) (12-15) Warning Against

Consulting the

Dead

8:16-18 8:16-18 8:16-22 8:16-17

Isaiah’s Mission

(11-20) (11-16)

(16-18) (17-18)

8:19-22 8:19-22 8:19 (19-22)

8:18

8:20

A Time of Trouble Wandering in

Darkness

8:21-9:1a 8:21-23a

(21-23a)

Jesaja se seun as

teken

Die oordeel van

Juda

Deliverance ’n Seun is gebore

8:23b-9:6 8:23-9:6

LEESSIKLUS DRIE (sien bl. xii)

VOLGENS DIE OORSPRONKLIKE SKRYWER SE BEDOELING OP PARAGRAAFVLAK

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar, wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie verklaring van die Bybel. Ons

moet elkeen wandel in die lig waaroor ons beskik. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in verklaring. Moenie

hierdie voorreg aan ‘n kommentaarskrywer prysgee nie.

Lees die paragraaf in een slag deur. Identifiseer die onderwerpe. Vergelyk jou onderwerpverdeling met die ses

vertalings hierbo. Paragrafering is nie geïnspireerd nie, maar is die sleutel tot die oorspronklike skrywer se bedoeling – die

hart van verklaring. Elke paragraaf het een, net maar één onderwerp.

5. Eerste paragraaf

6. Tweede paragraaf

7. Derde paragraaf

8. Ens.

TOELIGTING UIT DIE TEKSVERBAND

A. In hierdie hoofstuk word digterlike stanzas gebruik en bemoeilik dit die bepaling van die hooftrekke in die

profesieë. Dit is onseker hoe die stanzas gestruktureer is (gewoonlik in Westerse literatuur agt reëls, jambies met

(8:23)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!