01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

JB-voetnota “Speed—spoil—quick—booty”

REB-voetnota “Speedy for spoil, hastening for plunder”

Dit was die naam van Jesaja se tweede seun, Maher - Shalal - hash - baz (vgl. v 3). Dieselfde twee WERKWOORDE

kom in die sarkasme van 5:19 voor! Dit mag JHWH se reaksie wees op die ongebreidelde Judese verwaandheid. Soos die

geval was met al die seuns van Jesaja was daar in hulle name ‘n profetiese boodskap vir die volk van sy tyd. Die gedagte

hier was ‘n voorsegging van die Assiriese inval omrede Agas se ongeloof. Hierdie inval het Juda, Israel en Sirië oorweldig.

Dieselfde twee WERKWOORDE beskryf die Babiloniese inval in Juda (Hab 1:6-8).

8:2 OAV “en Ek wil vir my vertroubare getuies neem”

NAV, CUM-

MVB

“vir My laat optree”

CUM-NLV “Ek het. . .om te bevestig”

NASB “I will take to Myself”

NKJV “I will take for Myself”

NRSV “have it attested to me”

NJB “take”

LXX “make me”

Pesjitta “I took to me”

JB “find me”

REB “I had it witnessed to me”

JPSOA “call”

Die WERKWOORD in die Masoretiese Teks (MT) beteken “om as getuie op te tree”(BDB 729, KB 795, Hif‘il-

KOHORTATIEF). NRSV en REB volg die Dooie See Rolle, die Septuaginta en die Pesjitta na deur die WERKWOORD

na IMPERATIEF (‘n bevel) te verander. Volgens die konteks benodig God twee vertroubare getuies om saam met Hom vir

sy boodskap in te staan (te bekragtig! vgl. “die hemel en die aarde” in die nota by 1:2)

Die getuie wat eerste genoem word, is “Uria die priester,” ook genoem in 2 Kon 16:10-16 (hoewel nie in veel gunstige

lig gestel nie). Die ander getuie (Sagaria die seun van Jeberekja) is onbekend, behalwe as verwys word na Sagaria in die

tyd van Ussia, 2 Kron. 26.

Die NIDOTTE, vol. 3, bl. 336 is van mening dat dat dit Jesaja self is wat twee getuies wou hȇ met die naamgewing

van sy tweede seun.

8:3 OAV “ek het na die profetes gekom en sy het swanger geword”

NAV “het my vrou swanger geword”

CUM-MVB “het die profetes swanger geword”

CUM-NLV “het ek by my vrou geslaap”

NASB “I approached”

NKJV, NRSV, “I went to”

LXX

NJB “I had intercourse with”

REB “I lay with”

Die WERKWOORD (BDB 897, KB 1132, Qal-IMPERFEKTUM) dui op seksuele kontak (vgl. Gen 20:4; Lev

18:6,14,19; Deut 22:14; Eseg 18:6).

Weereens ontstaan die vraag by 7:14 oor wie swanger was. Daar is twee sterk moontlikhede.

1. dié besondere kind is voorafskaduwing van ‘n voorbeeldige Dawidiese koning, wat dan moontlik Hiskia, die seun

van Agas kon wees;

2. Jesaja se verwantskap met Agas, indien die geval, se seun sou ook ‘n aanspraakmaker op die troon van Dawid kon

wees; die “naby terminologie” wat 7:14 in 8:3 tot vervulling laat kom, kon wel die koningskap op Jesaja se

tweede seun laat val het omrede die bloedverwantskap met die koningshuis.

8:3 OAV, CUM-

MVB

“die profetes”

NAV, CUM-

NLV

“my vrou”

NASB “the prophetess”

Hierdie is ‘n duidelike verwysing na die vrou van Jesaja. Sy was (1) ook ‘n profeet (BDB 612, VROULIK

ENKELVOUD) of met (2) ‘n profeet getroud.

91

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!