01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

NAV, CUM-MVB “hulle het gebewe soos die bome in die bos bewe in die wind”

CUM-NLV “soos bome in ‘n stormwind gebewe”

NASB “shook as trees of the forest shake with the wind”

Die WERKWOORD “skud”, “bewe” (BDB 631, KB 681, Qal-IMPERATIEF en Qal-INFINITIVUS

KONSTRUKTUS) word hier in dieselfde INFINITIEF-vorm herhaal om die intensiteit van die vrees te beskryf.

Gewoonlik word intensiteit beskryf met ‘n IMPERFEKTUM WERKWOORD gevolg deur ‘n INFINTIVUS

ABSOLUTUS.

Juda en haar leiers was bang. Dit het hulle aan vertroue op JHWH se beloftes en aan ‘n besef van sy teenwoordigheid

ontbreek.

NASB (HERSIENE) TEKS: 7:3-9

3 Then the LORD said to Isaiah, “Go out now to meet Ahaz, you and your son Shear- Jashub, at the end of the

conduit of the upper pool, on the high way to the fuller’s field and 4 say to him, ‘Take care and be calm, have no fear

and do not be fainthearted because of the two stubs of smoldering firebrands, on account of the fierce anger of

Resin and Aram and the son of Remaliah. 5 Because Aram, with Efraim, has planned evil against you, saying, 6 “Let

us go up against Judah and terrorize it, and make for ourselves a breach in its walls and set up the son of Tabeel as

king in the midst of it,” 7 thus says the Lord GOD: “It shall not stand, nor shall it come to pass. 8 For the head of

Aram is Damascus and the head of Damascus is Rezin (now witin another 65 years Ephraim will be shattered, so

that it is no longer a people), 9 and the head of Samaria is the son of Remaliah. If you do not believe, you surely shall

not last.”’”

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 7:3-9

7:3 OAV, NAV, CUMs “Jesaja”

NASB “Isaiah”

Sy naam is ‘n samevoeging van twee SELFSTANDIGE NAAMWOORDE, “verlossing” en “JHWH”. Om die

bedoelde betekenis te begryp, moet ‘n WERKWOORD bygedink word, soos byvoorbeeld “JHWH bewerk verlossing.”

◙ OAV “Sjear Ja-Sjub”

NAV, CUMs “Sear-Jasub” (voetnoot, bl 696: ‘n Oorblyfsel sal terugkeer)

NASB “Shear-Jashub”

Dit was Jesaja se eersgebore seun. Sy naam beteken ‘’n Oorblyfsel sal terugkeer” (vgl. Jes. 10:20-23). Die blote feit

dat Jesaja aangesȇ word om hierdie seun saam te neem vir ontmoeting met die koning toon duidelik dat sy naam van

belang is vir die onderwerp onder bespreking. Dit kan beteken dat

(1) van die invalsmag slegs ‘n klein aantal die stryd sal oorleef om huis toe terug te keer

(2) of slegs ‘n klein deel van afvallige Judas al oorbly. Jesaja maak dikwels van ‘n “getroue oorblyfsel” melding. Sien

Vir Spesiale Aandag by 1:9.

◙ OAV “aan die end van die watervoor van die Boonste Dam, by die grootpad van die Bleikveld”

NAV, CUM-MVB “op pad na die Bleikveld toe by die punt van die kanaal uit die boonste dam”

CUM-NLV “na die veld waar klere gebleik word”

NASB “at the end of the conduit of the upper pool”

Dit dui op die Gihon fontein as bron van watervoorsiening tydens beleërings. Dié fontein was ook die plek waar

Judese konings gekroon is. Agas was besig om sy voorbereidings vir die verwagte beleëring na te gaan. Dit was kontrole of

al sy bronne in plek is!

7:4-9 So lui JHWH se boodskap aan Agas deur Jesaja:

1. “Neem jou in ag” (BDB 1036, KB 1581, Nif‘al-IMPERATIEF, OAV)

2. “wees gerus” (BDB 1052, KB 1641, Hif‘il-IMPERATIEF, OAV)

3. “wees nie bevrees nie” (BDB 431, KB 432, Qal-IMPERFEKTUM, OAV)

4. “en laat jou hart nie week word. . .nie”(BDB 939, KB 1236, Qal-IMPERFEKTUM in JUSSIEF gebruik, OAV)

Die oorsaak van Agas se vrees was die invalsplanne van Sirië en Israel (vers 5)

JHWH skets die gedagtegang van die Siro-Efraimitiese Invalsmag (vers 6 e.v. in OAV)

1. “Laat ons optrek teen Juda,” BDB 748, KB 828, Qal-IMPERFEKTUM, KOHORTATIEF gebruik

2. “en dit skrik aanjaag”, BDB 880, KB 1089, Hif‘il-IMPERFEKTUM, KOHORTATIEF gebruik; vgl.

kantaantekening NASB: “sickening dread”/“verlammende vrees”)

3. “en dit vir ons verower,” BDB 131, KB 149, Hif‘il-IMPERFEKTUM, KOHORTATIEF gebruik; sien NASB:

“Make for ourselves a breach in iets walls”

4. “en die seun van Tabeal daaroor koning maak,” BDB 573, KB 590, Hif‘il-IMPERFEKTUM, KOHORTATIEF

gebruik

JHWH dui sy planne aan in vers 7:

1. “Dit sal nie tot stand kom nie,” BDB 877, KB 1086, Qal-IMPERFEKTUM

2. “en dit sal nie gebeur nie,” BDB 242, KB 243, Qal-IMPERFEKTUM

83

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!