01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

e. Ef. 1:3-14, 17; 2:18; 3:14-17; 4:4-6

f. 1 Tess. 1:2-5

g. 2 Tess. 2:13

h. Tit. 3:4-6

4. Petrus – 1 Pet. 1:2

5. Judas verse 20-21

Dit word in die OT geïmpliseer

1. Daar word na God verwys in die MEERVOUDSVORM

a. Elohim is meervoud, maar die WERKWOORDVORM bly enkelvoud

b. “Ons” in Genesis 1:26-27; 3:22; 11:7

c. “Enig” in die Shema van Deut. 6:4 is MEERVOUD (soos ook in Gen. 2:24; Eseg. 37:17)

2. Die engel van die Here as sigbare verteenwoordiger van Godheid

a. Gen. 16:7-13; 22:11-15; 31:11, 13; 48:15-16

b. Eks. 3:2, 4; 13:21; 14:19

c. Rigt. 2:1; 6:22-23; 13:3-22

d. Sag. 3:1-2

3. God en Gees afsonderlik, Gen. 1:1-2; Ps. 104:30; Jes. 63:9-11; Eseg. 37:13-14

4. God (JHWH) en die Messias (Adon) is ook afsonderlik, Ps. 45:6-7; 110:1; Sag. 2:8-11; 10:9-12

5. Messias en Gees afsonderlik, Sag. 12:10

6. Al drie word genoem in Jes. 48:16; 61:1

Die godheid van Jesus en die persoon-wees van die Gees was vir vroeë, streng monoteïstiese gelowiges, problematies:

1. Tertulianus – stel die Seun ondergeskik aan die Vader

2. Origenes – stel die godheid van die Seun en die Gees ondergeskik

3. Arius – ontken die godheid van die Seun en die Gees

4. Monargianisme – beskou dit as opeenvolgende manifestasies van God

Die historiese ontwikkeling van die Drie-Eenheidskonsep is onderskraag deur inligting uit die Bybel:

1. die Sinode van Nicea verklaar in 325 n.C. die gelykheid van Jesus aan die Vader

2. die Sinode van Konstantinopel verklaar die godheid van die Gees gelyk met die Vader en die Seun (381 n.C.)

3. die Drie-eenheid word voltallig uitgebeeld in Augustinus se De Trinitate

Dit bly ‘n geheimenis, maar die NT bevestig die manifestasie van een Godheid in drie persoonlikhede.

◙ OAV, NAV, CUM-MVB “Hier is ek”

CUM-NLV “HERE, ek sal gaan”

NASB “Here am I”

Hierdie is ‘n algemene Hebreeuse uitdrukking om gewilligheid te toon (vgl. Gen. 22:1,7,11; 27:1; 46:2; Eks. 3:4; 1

Sam. 3:4,5,6,8,16; 22:12; 2 Sam. 1:7).

◙ OAV, NAV, CUMs “Stuur my”

NASB “Send me”

Die werkwoord “stuur” is ‘n Qal-IMPERATIEF wat as ‘n gebedsversoek hier gebruik word (vgl. BDB 1018, KB

1511). Dit is Jesaja se reaksie op JHWH se vraag. Hy gee duidelik sy beskikbaarheid te kenne. ‘n Mens wonder tot watter

mate hierdie idee van ‘n van God gestuurde tipologies van Jesus se “gestuur-wees” opgevat kan word en daarmee ook van

gelowiges se “gestuur-wees” die wȇreld in (vgl. Joh. 17:18; 20:21)! God reik uit na sy wederstrewige skepping! Ek het

onlangs ‘n lyntjie van ‘n lied gehoor wat min of meer lui dat God sy seun gestuur hét en dat Hy sy kinders steeds nog

stuur! Dis beskrywing van God en sy mense in kragtige taal!

6:9-10 JHWH openbaar nie net aan Jesaja sy plan met Jesaja se bediening nie, maar Hy openbaar ook die reaksie wat die

profeet van Juda kan verwag.

1. gaan, vers 9; BDB 229, KB 246, Qal-IMPERATIEF

2. sȇ, vers 9; BDB 55, KB 65, Qal-PERFEKTUM

3. hoor altyddeur, vers 9; Qal-IMPERATIEF en Qal-INFINITIVUS ABSOLUTIS 456789

4. maar verstaan nie , vers 9; BDB 106, KB 122, Qal-IMPERFEKTUM in JUSSIEF gebruik,vgl. 1:3; 5:21; 10:13; 29:14

5. sien altyddeur, vers 9, Qa-IMPERATIEF en Qal-ABSOLUTIS van BDB 906, KB 1157

6. maar bemerk nie, vers 9, BDB 393, KB 380, Qal-IMPRERFEKTUM gebruik in JUSSIEF

7. maak die hart van hierdie volk vet, vers 10, (Eng. Insensitive), BDB 1031, KB 1566, Hif‘il-IMPERATIEF

8. maak hulle ore swaar, vers 10, BDB 457, KB 455, Hif‘il-IMPERATIEF

9. bestryk hulle oë, (Eng. dim), vers 10, BDB 1044, KB 1612, Hif‘il-IMPERATIEF.

Op hierdie IMPERATIEWE is daar nagevolge: die IMPERFEKTUMS van die WERKWOORDE “sien”, “hoor” en

“verstaan” wat aandui dat God weet hulle sal nie reageer nie (hetsy deur sy voorkennis of sy verharding van hulle afvallige

harte/verstand) sodat hulle nie gered word nie.

1. en hulle hul nie bekeer, vers 10, BDB 996 , KB 1427, Qal-PERFEKTUM

2. en gesond word nie, vers 10, BD 950, KB 1272, Qal-PERFEKTUM.

Jesaja sal preek en alhoewel sommige sou reageer, sou die groter meerderheid van die volk/die gemeenskap nie gehoor

gee nie (vgl. Rom. 1:24,26,28; Ef. 4:19), of selfs nie kan gehoor gee nie (vgl. 29:9-10; Deut. 29:4; Mat. 13:13; Rom. 11:8)!

78

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!