01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

And those who harras Judah will be cut off;

Ephraim will not be jealous of Judah

And Judah will not harras Ephraim.

14 They will swoop down on the slopes of the Philistines on the west;

Together they will plunder the sons of the east;

They will posses Edom and Moab,

And the sons of Ammon will be subject to them.

15 And the LORD will utterly destroy the tongue of the Sea of Egypt;

And He will wave His hand over the River

With His scorching wind;

And He will strike it into seven streams

And make men walk over dry-shod.

16 And there will be a highway from Assyria

For the remnant of His people who will be left,

Just as there was for Israel

In the day that they came up out of the land of Egypt.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 11:11-16.

11:11 Volgens hierdie vers bou God se toetrede tot ‘n klimaks op (vgl 2:2,11,12,20; 3:7,18; 4:1,2; 7;17; 18,20; 9;14;

10:3,17,20,27). Dit het gekom, die dag van herstel! Die verbondsvolk (in hierdie geval die Noordelike Tien Stamme) oor

die hele Ou Nabye Ooste versprei, sal huis toe kom (simbolies van terugkeer tot geloof in JHWH).

Nogtans, die ander gedeeltes van die literȇre eenheid, hoofstukke 7-12, openbaar ‘n universele strekking (vgl 2:2-4;

9:1-7)!

◙ OAV “sy hand uitstrek”

NAV, CUM-MVB “sy hand uitsteek”

CUM-NLV “sal die HERE. . .terugbring”

NASB “with His hand”

Hierdie is ‘n mensvormige (antropomorfistiese) uitspraak om aan te dui dat God midde-in die geskiedenis werksaam

is. Volgens Genesis 1 spreek God om dinge te laat gebeur, maar hier laat Hy dinge gebeur deur die beweging van sy hand

(vgl v 15; 1:25; 5:25; 8:11; 9:12, 17,21; 10:4 ens)!

11:12 OAV “die vier hoeke van die aarde”

NAV, CUM-MVB “die uithoeke van die aarde”

CUM-NLV “daarheen” (bywoord van lokaliteit)

NASB “the four corners of the earth”

Vier is die simboliese getal om die hele aarde aan te dui.

VIR SPESIALE AANDAG: SIMBOLIESE GETALLE IN DIE BYBEL

A. Sekere getalle het numeriese sowel as simboliese waardes aangeneem.

1. Een – God (bv. Deut. 6:4; Ef. 4:4-6)

2. Ses – die onvolmaakte mens (een minder as sewe; bv. Openb. 13:18)

3. Sewe – goddelike volmaaktheid (die sewe dae van die skepping). Let op die aanwending van hierdie

simboliek in Openbaring:

a. sewe kandelare/staanlampe, 1:13, 20; 2:1

b. sewe sterre, 1:16, 20; 2:1

c. sewe gemeentes, 1:20

d. sewe geeste van God, 3:1; 4:5; 5:6

e. sewe lampe/fakkels, 4:5

f. sewe seëls, 5:1, 5

g. sewe horings en sewe oë, 5:6

h. sewe engele, 8:2, 6; 15:1, 6, 7, 8; 16:1; 17:1

i. sewe trompette, 8:2, 6

j. sewe donderslae, 10:3, 4

k. seweduisend mense, 11:13

l. sewe koppe, 13:1; 17:3, 7, 9

m. sewe lae, 15:1, 6, 8; 21:9

n. sewe skale/goue bakke, 15:7

o. sewe konings, 17:10

p. sewe bakke, 21:9

4. Tien – volledigheid

a. gebruik in die evangelies

120

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!