01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Against all the oaks of Bashan,

14 Against all the lofty mounains,

Against all the hills that are lifted up,

15 Against every high tower,

Against every fortified wall,

16 Against all the ships of Tarshish

And against all he beautiful craft

17 The pride of man will be humbled

And the loftiness of men will be abased;

And the LORD alone will be exalted in that day,

18 But the idols will completely vanish.

19 Men will go into the caves of the rocks

And in holes of the ground

Before the terror of the LORD

And the splendour of His majesty,

When He arises to make the earth tremble.

20 In that day men will cast away to the moles and the bats

Their idols of silver and their their idols of gold,

Which they made for themselves to worship,

21 In order to go into the rocks and the clefts of the cliffs

Before the terror of the LORD and the splendour of His majesty,

When He arises to make the earth tremble.

22 Stop regarding man, whose breath of life is in his nostrils;

For why should he be esteemed?

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 2:12-22.

2:12-13 Let daarop hoe by wyse van herhaling die voorbarigheid van hoogmoed onder die mense en nasies uitgewys word.

1. “oor al wat trots en hoog is,” OAV, NAV; (BDB 144)

2. “oor al wat verhewe is,” OAV; (BDB 926, KB 1202; Qal-AKTIEF DEELWOORD; LW. Die herhaling van

dieselfde vorm in verse 13, 14 as in 12)

3. “everyone who is lifted up,” NASB; (BDB 669, KB 724, Nif‘al-AKTIEF DEELWOORD; LW. dieselfde vorm in

verse 13 en 14 as in vers 12)

4. “oor al die hoë en verhewe seders van die Libanon,” OAV; (vgl. vers 13, ‘n metafoor vir mense en nasies)

2:11 OAV “Want ‘n dag is daar vir die HERE van die leërskare”

NAV “Die HERE die Almagtige het ‘n dag bepaal”

CUM-MVB “Die HERE die Magtige van die hemelse leër het ‘n dag bepaal”

CUM-NLV “Op daardie dag sal die HERE die Almagtige”

NASB “For the LORD of hosts will have a day of reckoning”

Hierdie stem nie ooreen met die Hebreeuse teks nie. Die Masoreties teks het “want die dag van die HERE van die

leërskare,” (vgl. die NKJV en OAV). Die NASB vertaling probeer hierdie frase met 1:18 in verband bring (reckoning).

2:12-16 Let op die herhaalde voorkoms van “oor al,” (OAV) “teen al,” (NAV) en “against,” (NASB); BDB 752.

1. teen al wat trots en hoog is (vers 12)

2. teen alles hoog en laag (vers 12)

3. teen al die hoë en verhewe seders van Libanon (vers 13)

4. teen al die groot bome van Basan (vers 13; wat ook verhewe is)

5. teen al die hoë berge (vers 14)

6. teen al die steil rante (vers 14)

7. teen elke hoë toring (vers 15)

8. teen elke skansmuur (vers 15)

9. teen al die handelskepe (vers 16)

10. teen al die vaartuie vol kosbaarhede (vers 16)

Die HERE staan alle hoogmoed teen (vgl. verse 11 en 17).

2:13 Weens die talle verwysings na bome (1:29) en tuine (1:29-30) en dat JHWH dit sal verbrand, wonder ‘n mens waarop

die veroordeling sinspeel?

1. die hoogmoed en voorbarigheid van die nasies

2. die assosiasie van bome en hout met afgodery

Inaggenome die wyer konteks soos in die “teen-uitdrukkinge” wil dit voorkom of dit #1 moet wees. Die probeem van

menslike hoogmoed is in vers 17 opgesom en dit wil voorkom of die hele boek daarop gerig is.

2:11 OAV “oor al die skepe van Tarsis”

NAV, CUM-MVB “teen al die handelskepe”

41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!