01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

◙ OAV, CUM-NLV “en Hy (sal) fluit vir”

NAV, CUM-MVB “Hy roep hulle”

CUM-NLV “will whistle for it”

Dit is ‘n metaforiese spreekwyse om aan te dui dat JHWH die heidendom oproep tot oorlog met sy sondige volk (vgl.

7:18).

Volgens BDB 1056 beteken die WERKWOORD ook “soen,” maar word bedoel as teken van minagting, verbystering

en bespotting.

◙ OAV “die volk daar aan die einde van die aarde”

NAV “uit ‘n ver land”

CUM-MVB “van die eindes van die aarde af”

CUM-NLV “by die eindes van die aarde”

NASB “from the ends of the earth”

Dit is ‘n uitdrukking in oordrywende vorm (hiperbolies). Dit gaan hier oor ‘n nasie binne dieselfde politieke sfeer en

handelsgebied. Die vloek van verbondsverbreking word in die koms van die “nasie” weerspieël (vgl. Deut. 28:49).

5:27-30 Dié strofe beskryf die algehele onoorwinlikheid van die invallende leërs. Die skokkende hiervan is dat die

woordgebruik wat vir ‘n getroue Israel van toepassing moes wees, nou aan die vyande toegedig word (vgl. Jes. 40:29-31).

God is nou ‘n teenstander van sy eie verbondsvolk. Hy skaar Hom by die invallende krygers (vgl. Hab. 1-2).

5:28 OAV “soos ‘n stormwind”

NAV, CUM-MVB “soos warrelwinde”

CUM-NLV “soos die wind in alle rigtings draai”

NASB “like a whirlwind”

Die term (BDB 693) beskryf ‘n verwoestende stormwind.

1. Letterlik bedoel, Jes. 17:13; 21:1; Job 21:18; 37:9; Ps. 83:15;

2. metafories bedoel, Jes. 29:6; Jer. 4:12-13

a. van JHWH se strydwa (Jes. 66:15; Jer. 4:13)

b. van die invallers wat JHWH gestuur het (Jes. 5:28).

5:25 OAV “sonder dat iemand red”

NAV, CUM-MVB “sonder dat iemand dit kan afvat”

CUM-NLV “daar sal niemand wees wat red nie”

NASB “no one to deliver it”

Hierdie DEELWOORD (in Hif‘il – BDB 664, KB 717) wat “om af te vat” of “verlos” beteken (vgl. 42:22; 43:13;

47:14; Hos. 5:14; Miga 5:28). JHWH se handelinge is onvermybaar. Niks of niemand kan sy wil weerstaan nie, hetsy

oordeel of verlossing.

5:30b,c Die land waar JHWH lig bring, word ‘n plek van duisternis en die land van donkerheid. Die heidenleërmag is

uitgelate oor hulle oorwinning wat so voorbeskik was. Die mooiste verwagtinge in die teendeel omgekeer.

BESPREKINGSVRAE

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie interpretasie van die Bybel.

Elkeen van ons moet in die lig wat ons tot ons beskikking het, loop. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in

interpretasie. Moet dit nie aan ‘n kommentaarskrywer oorlaat nie.

Hierdie vrae word verskaf om jou te help dink oor die grootste kwessies van hierdie gedeelte van die boek. Hulle is

veronderstel om gedagteprikkelend te wees, nie voorskrywend nie.

1. Hoekom gebruik Jesaja ‘n volksliedjie om waarheid tuis te bring?

2. Wat is die verskil tussen aktiewe en passiewe tydelike oordeel?

3. Wat is die kernwaarheid van hierdie gelykenisliedjie en hoe is dit op ons dag van toepassing?

4. Maak ‘n lys van die sondes waarop in verse 8-23 gesinspeel word.

5. Na watter nasie word in vers 26 verwys en hoekom sȇ jy so?

70

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!