01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

JHWH is in beheer van die geskiedenis en nie menslike invalsmagte nie, of dit Sirië/Israel of ookal Assirië mag wees!

Maar ‘n vereiste word wel vir die leierskap in Israel gestel – hulle moet glo en vetrou op God se woord (vers 9)!

1. “as julle nie glo nie”, BDB 52, KB 63, Hif‘il-IMPERFEKTUM, MEERVOUD (d.w.s. die hele hofhouding en

leierskap soos in verse 13,14 geїmpliseer).

2. “dan sal julle nie bevestig word nie,” BDB 52, KB 63, Nifal-IMPERFEKTUM, MEERVOUD.

Hierdie selfde woordspel geskied met “amar” in 2 Kron. 20:20. Dieselfde woord word in 2 Sam. 7:16 i.v.m. die

permanente duur van die Dawidiese koningskap gebruik. Dit is ‘n verbondsverhouding wat behels dat JHWH nie sal

handel as sy verbondsdeelhebbers weier om op Hom te vertrou nie (vgl. 30:15)!

Sien Vir Spesiale Aandag oor “geloof” by 22:25.

◙ OAV “hierdie twee rokende stukke brandhout”

NAV, CUM-MVB “hierdie twee stukke brandhout. . .hulle rook net”

CUM-NLV “twee uitgebrande stukke hout”

NASB “these two stubs of smoldering firebrands”

Die twee invallers word as onbenullig binne afsienbare tyd bestempel. Sirië (Damaskus) swig voor Assirië in 732 v.C.

en Israel (Samaria) in 722 v.C. Die syfer 65 jaar strook nie met die historiese gegewens waaroor ons tans beskik nie.

7:6 OAV “en dit vir ons verower”

NAV, CUM-MVB “en oorrompel hom”

CUM-NLV “veg ons pad oop”

NASB “make. . .a breach in its walls”

NKJV “make a gap in its walls”

NRSV “conquer it”

NJB “destroy it”

Pesjitta “make a breach in it”

REB “break her spirit”

Hierdie WERKWOORD, BDB 131, KB 149, Hif‘il-IMPERFEKTUM as KOHORTATIEF gebruik, beteken basies om

“oop te breek” of “‘n deurbraak te maak” (2 Kon. 3:26).

◙ Die naam “Tabeel” is Assiries van herkoms (BDB 370). Twee verklarings word aangebied: (1) ‘n bevolkingsgroep (of

stam) in Gilead of (2) die naam van ‘n Tiriese koning (To-ba-il, LXX Tabeel, ook as Etbaӓl bekend); maar met

bygevoeging van vokale word dit na “Tabeal” verander (MT) wat dan “goed vir niks” beteken. Dit was algemene gebruik

van skrywers in die OT om op dié wyse aan hulle idee van iemand se karakter uitdrukking te gee. In hierdie konteks blyk

dit eerder ‘n onbekende Assiriese ondersteuner in Juda te wees.

7:7 OAV “Maar so sȇ die Here HERE: Dit sal nie tot stand kom nie,”

NAV, CUM-MVB “Maar so sȇ die Here Here: Dit sal nie plaasvind nie”

CUM-NLV “Maar so sȇ die Here die Almagtige, ‘Hierdie inval sal nooit gebeur nie’”

NASB “Thus says the Lord God, it will not stand nor shall it come to pass”

Dit is een van verskeie verse in hierdie konteks wat leer dat God soewerein kontrole het oor nasies en hulle

geskiedenis (vgl. verse 17,18,20). Sien ook die aantekeninge by 8:10 en 28:18.

7:8 OAV “binne vyf en sestig jaar sal Efraim verbreek word”

NAV, CUM-MVB “Efraim sal binne vyf en sestig jaar so verwoes word”

CUM-NLV “binne 65 jaar sal die volk heeltemal vernietig wees”

NASB “(now within another 65 years)”

Hierdie tydsaanduiding is moeilik om te verstaan. Dit kan dui op Essarhaddon se afhandeling van die wegvoering en

sy herbevolking van die land Israel (vgl. 2 Kon. 17:24; Esra 4:2). Of dis ‘n goeie voorbheeld van die dubbelsinnige

karakter van profesie in die OT; of ‘n skrywer wat in Jesaja ‘n opdatering in die kantlyn maak; of albei is dalk korrek.

Die NIV gee soos volg uitdrukking saan Jesaja se woordspel: ”As jy in jou geloof nie vasstaan nie, sal jy uiteindelik

glad nie meer staan nie!”

7:9 OAV, CUM-MVB “as julle nie glo nie”

NAV “as julle nie in geloof standhou nie”

CUM-NLV “moet julle leer om te glo wat ek sȇ”

NASB “if you will not believe”

Sien Vir Spesiale Aandag: Geloof, vertroue, betroubaarheid in die OT by 22:25.

NASB (HERSIENE) TEKS: 7:10-17

10 Then the LORD spoke again to Ahaz, saying, 11 “Ask a sign for yourself from the LORD your God; make it

deep as Sheol or high as heaven.” 12 But Ahaz said, “I will not ask, nor will I test the LORD!” 13 Then he said, “Listen

now, O house of David! Is it too slight a thing for you to try the patience of men, that you will try the patience of my

God as well? 14 Therefore the Lord Himself will give you a sign: Behold, a virgin will be with child and bear a son,

84

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!