01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1. Jesaja se eersteling, Sjear-Jasjub, 7:3

2. die kind as teken vir Agas, 7:14-16

3. Jesaja se tweede kind, Maher-sjalal-hasj-basj, in 8:1,3

4. die kindheid van die Messias, 7:14; 9:6-7; 11:1-5

5. die kinders van die nuwe tydperk, 11:6-9.

D. Die volgende historiese gebeure is parallel opgeteken

o Jes. 7:10-4, sien 2 Kon. 16 en 2 Kron. 28

o Jes. 10:5-34, sien 2 Kon. 18:17-20 en 2 Kron. 32:9-24

E. Let op die verskil wat betref die gebrek aan geloof van koning Agas teenoor die geloof van sy seun, koning Hiskia

(vgl. 37:14-20,30). Die hoofkarakter in die Skrif is God self, wat met sy mense wil verkeer (vgl. Immanuel), maar

geloof is van kardinale belang!

WOORD- EN FRASESTUDIE

NASB (HERSIENE) TEKS: 7:1-2

1 Now it came about in the days of Ahaz, the son of Jotham, the son of Uzziah, the king of Judah, that Rezin the

king of Aram and Pekah the son of Remaliah, king of Israel, went up to Jerusalem to wage war against it, but could

not conquer it. 2 When it was reported to the house of David, saying, “The Arameans have camped in Ephraim,” his

heart and the hearts of his people shook as the the trees of the forest shake with the wind.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 7:1-2.

7:1 OAV “In die dae van Agas”

NAV, CUM-MVB “In die tyd toe Agas. . .koning van Juda was”

CUM-NLV “Gedurende die regering van koning Agas”

NASB “in the days of Ahaz”

Agas het van 735-715 v.C. regeer. Omdat Agas nie in ‘n koalisie-opstand teen Assirië betrokke wou raak nie, het Sirië

en Israel teen Juda opgetrek.

◙ Peka het die koningskap in Israel, die noordelike tien stamme, onregmatig bekom en word gedateer 737-732 v.C.

(Bright), 736-730 v.C. (Young) of 752-732 v.C. (NIV Study Bible). Sien die kronologie van die “Konings van die

verdeelde Ryk” in bylaag Vier, #3.

7:2 OAV “Toe hulle die huis van Dawid berig stuur met dié woorde:”

NAV “Die berig. . .het die koning uit die geslag van Dawid bereik”

CUM-MVB “Die volgende berig is aan die huis van Dawid oorgedra:”

CUM-NLV “Die nuus het die koninklike hof bereik”

NASB “it was reported to the house of David”

Die berig is aan die hele koninklike familie oorgedra by wyse van ‘n aankondiging in die koninklike hof.

◙ OAV “Die Arameërs het op Efraim toegesak”

NAV, CUM-MVB “kamp opgeslaan het”

CUM-NLV “’n bondgenootskap. . .gesluit”

NASB “has camped in”

NKJV “are deployed in”

NRSV “had allied it with”

TEV “were already in”

NJB “has halted in”

LXX “has conspired with”

Pesjitta “is confederate with”

REB “had made an alliance with”

Die WERKWOORD (BDB 628, KB 679, Qal-PERFEKTUM ) beteken “om te rus”. In hierdie teksverband beteken dit

dat die Arameërs ‘n basiskamp in Israel geskep het. Die Siriërs was die sterker bondgenoot in hierdie rebellie.

In vers 19 word dieselfde WERKWOORD gebruik om die aanwesigheid van ‘n groot invalsmag te beskryf.

◙ OAV “het sy hart en die hart van sy volk”

NAV, CUM-MVB “(Hy) Agas en sy volk het baie bang geword”

CUM-NLV “Toe het die koning en sy mense soos bome in ‘n stormwind gebewe”

NASB “his heart and the hearts of the people”

Die groot vrees kon in die hart van die paleismense of in die hele Jerusalem gewees het, beide is moontlik.

◙ OAV “gebewe soos die bome van die bos bewe voor die wind”

82

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!