01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

◙ OAV “al die nasies sal daarheen toestroom”

NAV, CUMs “Alle nasies sal daarheen stroom”

NASB “all the nations will stream to it”

Die WERKWOORD (BDB 625, KB 676, Qal-PERFEKTUM) dui ‘n standhoudende waterstroom aan, soos ‘n

artesiese bron wat oorloop. Hier dien dit as metafoor om aan te dui hoe die volke na JHWH sal aanhou toestoom.

2:3 Let op die oproep onder die nasies.

1. “Kom,” BDB 229, KB 828, Qal-IMPERATIEF

2. “na die berg van die HERE,” BDB 748, KB 828, Qal-IMPERFEKTUM, as ’n KOHORTATIEF aangewend

3. “Daar sal Hy ons sy weë leer,” BDB 434, KB 436, Hif‘il-IMPERFEKTUM in ’n JUSSIEF betekenis gebruik

4. “sodat ons aan Hom gehoorsaam kan wees” – CUM-NLV; BDB 229, KB 246, Qal-KOHORTATIEF

5. “want uit Sion kom die voorskrifte,” – CUM-NLV; BDB 422, KB 425, Qal-IMPERFEKTUM in ‘n

KOHORTATIEWE sin gebruik

◙ OAV, CUM-NLV “sy weë”

NAV, CUM-MVB “sy wil”

NASB “His Paths”

Hierdie term (BDB 73) kom verskeie kere in Jesaja voor (vgl. 2:3; 3:12; 26:7,8; 30:11; 33:8; 40:18; 41:3) en opvallend

dikwels in Spreuke (vgl. 1:19; 2:8,13,15,19,20; 3:6; 4:14,18; 5:6; 8:20; 9:15; 10:17; 12:28; 15:10,19,24; 17:23; 22:25).

Metafories dui dit op ‘n leefstyl van geloof wat wandel volgens die leringe van God (vgl. Eks. 16:4; Jes. 30:20; 42:24; Jer.

9:12; 26:4; 32:23; Sag. 7:12). Hierdie metafoor vir leefstyl en geloof het die eerste titel van die NT-kerk geword, naamlik

“Die Weg” (vgl. Joh. 14:6; Han. 9:2; 19: 9,23; 22:4; 24:14,22; 18:25-26).

◙ OAV, NAV, CUMs “Sion”

NASB “Zion”

Soos Rome was ook Jerusalem op sewe heuwels gebou. Sion (BDB 851, die betekenis is onseker) was die heuwel

waarop die oorspronklike Kanaӓnitiese stad, Jebus (of Salem), gebou was (vgl. 1 Kon. 8:1; 11 Kron. 5:2). Soos wat

Jerusalem groter gegroei het, was dit ‘n manier om na die hele stad en die tempel te verwys (vgl. reëls 6 en 7 in vers 3; Jer.

50:28; 51:10).

2:4 OAV, NAV, CUM-MVB ‘’Hy sal oordeel. . .regspreek oor”

CUM-NLV “die HERE sal regspreek. . .dispute tussen hulle oplos”

NASB “He will judge. . .render decisions”

Hierdie twee WERKWOORDE (BDB 1047, KB 1622 en BDB 406, KB 410) beskryf die goeie oordeel van ‘n wyse

regeerder. JHWH en sy Messias is die uiteindelike Wyses in regering!

◙ Die HERE se teenwoordigheid en leringe sal daartoe lei dat die volke hulle aanvalle op die volk van God staak (vgl. Ps.

2; Eseg. 38-39). Hulle sal vrede najaag (vgl. 9:6-7; 11:6-9; 57:19; Hos. 2:18; Sag. 9:10).

◙ OAV “van hulle swaarde pikke smee”

NAV, CUM-MVB “van hulle swaarde ploegskare smee”

CUM-NLV “ploegskare maak van hul swaarde”

NASB “swords into plowshares”

Hierdie idioom beskryf vrede. Die teenoorgestelde hiervan verskyn in Joël 3:10.

NASB (HERSIENE) TEKS: 2:5-11

5 Come house of Jacob, and let You walk in the light of our LORD

6 For You have abandoned Your People, the house of Jacob,

Because they are filled with influences from the east,

And they are soothsayers like the Philistines,

And they strike bargains with the children of foreigners.

7 Their land has also been filled with siver and gold

And there is no end to their treasures;

Their land has also been filled with horses

And there is no end to their chariots.

8 Their land has also been filled with idols;

They worship the work of their hands,

That which her fingers have made.

9 So the common man has been humbled

And the man of importance has been abased,

But do not forgive them.

10 Enter the rock and hide in the dust

From the terror of the LORD and from the splendour of His majesty

38

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!