01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

God sy beloofde, besondere kind (sien 7:14 ̶ BDB 642 met STATUS KONSTRUKTUS ̶ i.e. besit ̶ BDB 489; 8:8, Ps 17:8;

Ps 36:7; Ps 57:1; 61:1,4; 63:7; 91:1,4) ook met die Beloofde Land verbind). Sien ook die notas by verse 9-10!

Onthou dat die belofte deel was van ‘n bestaande verbondsrelasie wat geloof en gehoorsaamheid as vereiste stel!

Beskerming van Jerusalem sonder geloof sou die verkeerde boodskap uitstuur (selfs vir hedendaagse Israel, wat deur

sommige beskou word as Goddelike optrede van staatsherstel! Die probleem met die Israel van vandag is dat hulle nie ‘n

gelowige gemeenskap met die leefstyl van ware geloof is nie, maar bloot as ‘n sekulȇre staat bestaan.

◙ OAV “O Immanuel”

NAV, CUM-MVB “Immanuel”

CUM-NLV “Immanuel se land”

NASB “O Immanuel”

Die titel in hierdie konteks dui op ‘n vors in die Dawidslinie, moontlik Agas. Daarmee kry die gedagte steun dat die

kind van 7:14 waarskynlik Hiskia sou wees, omdat die kind eietyds en van natuurlike geboorte moes wees. Op die duur

bring die profesie Jesus in sig, Immanuel, God met ons!

NASB (HERSIENE) TEKS: 8:9-10

9 “Be broken, O peoples, and be shattered;

And give ear, all remote places of the earth.

Gird yourselves, yet be shattered;

Gird yourselves, yet be shattered.

10 Devise a plan, but it will be thwarted;

State a proposal, but it will not stand,

For God is with us.”

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 8:9-10.

8:9-10 Die NASB van 1970 het verse 10-15 as een stansa hanteer, maar die 1995 opgegradeerde uitgawe beskou verse 9-

10 as ‘n aparte stansa. Na my mening korrek so, vgl. NKJV, NRSV, Pesjitta).

JHWH rig Hom tot die invalsmag se huursoldate.

1. doen maar kwaad (NAV, v 9; BDB 949, KB 1270, Qal-IMPERATIEF

2. julle sal inmekaarstort (NAV, v 9, BDB 369, KB 365, Qal-IMPERATIEF (vgl. 7:8; 30:31; 1 Sam 2:10; Jer 48:1,2;

49:37; 50:2; 51:56)

3. luister, v 9, BDB 24, KB 27, Hif‘il-IMPERATIEF

4-5. maak maar klaar (2 maal) BDB 25, KB 28, Hitpa‘el-IMPERATIEF

9. julle sal inmekaar stort, dieselfde as # 2

10. smee julle planne, v10, BDB 734, KB 801, Qal-IMPERATIEF

11. pleeg maar oorleg, v10, BDB 180, KB 210, Pi‘el-IMPERATIEF

Want vir elke aktiwiteit van die invallers het God ‘n teëplan. Al hulle boosheid sal tot niks kom nie. Maar onthou,

oorspronklik het God hulle opgeroep tot die inval weens sy volk se sonde. Na die oordeel, egter, wil Hy sy volk verlos om

sy doelstellings deur hulle te bereik. Sien Vir Spesiale Aandag by 1:3.

8:10 OAV “maak ‘n afspraak”

NAV, CUM- “pleeg maar oorleg”

MVB

CUM-NLV “maak maar planne”

NASB “devise a plan”

Die term word gebruik om menslike planne aan te dui (BDB 734). Menslike planne verskil, is selfs teenstrydig met

JHWH se planne (vgl. 14:24-27; Spr 19:21). God sal sý planne uitvoer (vgl. 46:10; 55:8-11; Ps 33:11). God het nie

raadgewers nodig nie, soek hulle ook nie (40:13)! Sy planne is reg en vir ewig! Hy het ‘n verlossingsplan vir alle mense

(SienVir Spesiale Aandag by 1:3).

◙ OAV “want God is met ons”

NAV, CUM-MVB “God is by ons”

CUM-NLV “Want Immanuel, God is met ons”

NASB “For God is with us”

Dit is wat die naam Immanuel beteken, sien Jes 7:14 en 8:8. In hierdie konteks is die titel van toepassing op Agas as

koning in die Dawidslinie.

NASB (HERSIENE) TEKS: 8:11-15

11 For thus the LORD spoke to me with mighty power and instructed me not to walk in the way of this people,

12You are not to say, ‘it is a conspiracy!’

And you are not to fear what they fear or be in dread of it.

13

It is the LORD of hosts whom you should regard as holy.

And He shall be your fear,

95

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!