01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

13:16 ‘n Voetnoot van die Masoretiese Teks suggereer dat die WERKWOORD “ravish (NASB) as Qere beskou moet

word, d.w.s. gelees moet word as “be lain with” (BDB 993, KB 1415, Nifal IMPERFEKTUM, vgl. Deut 28:30; Jer 3:2;

Sag 14:2).” Vgl ook die LXX, Lev 15:20; Deut 22:27; Miga 7:5.

NASB (HERSIENE) TEKS: 13:17-22

17 Behold, I am going to stir the Medes against them,

Who will not value silver or take pleasure in gold

18 And their bows will mow down the young men,

They will not even have compassion on the fruit of the womb,

Nor will theit eye pity children.

19 And Babylon, the beauty of kingdoms, the glory of the Chaldeans’ pride,

Will be as when God overthrew Sodom and Gomorrah.

20 It will never be inhabited or lived in from generation to generation;

Nor will the Arab pitch his tent there,

Nor will sheperds make their flocks lie down there.

21 But desert creatures will lie down there,

And their houses will be full of owls;

Ostriches also will live there, and shaggy goats will frolic there.

22 Hyenas will howl in their fortified towers

And jackals in their luxurious palaces.

Her fateful time also will soon come

And her days will not be prolonged.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 13:17-22.

13:17 OAV “die Meders”

NAV, CUMs “Die Mediërs”

NASB “the Medes”

Hierdie was ‘n ander groot nasie in die Vrugbare Halfmaan wat noord en oos van Assirië gewoon het. Hulle het eers

met Ou-Babilon in alliansie getree, maar later is hulle in die Persiese Ryk onder Kores II (Cyrus II) opgeneem (vgl. 44:28;

45:1; Jer 51:11).

◙ OAV “wat silwer nie ag nie en in goud geen behae het nie”

NAV, CUM-MVB “hulle gee nie om vir silwer nie en is nie erg oor goud nie”

CUM-NLV “geen bedrag silwer of goud kan hulle omkoop nie”

NASB “Who will not value silver or take pleasure in gold”

Hierdie leërmag was so op vergelding ingestel dat geen poging om hulle om te koop sou slaag nie!

13:18 OAV “vrug van die moederskoot”

NAV, CUM-MVB “met babas. . .kinders”

CUM-NLV “hulpelose babas. . .kinders”

NASB “the fruit of the womb”

Dit dui op ongebore babas en hulle moeders of op moeders van jong kinders

◙ OAV “oog”

NAV, CUM-MVB “nie verskoon nie”

CUM-NLV “geen genade”

NASB “eye”

Dié uitdrukking gee aanduiding van iemand se gesindheid of optrede (vgl. Deut 7:16; 13:8; 19:13; eseg 7:4; 16:15;

20:17). Hier dui dit aan dat die invallers geen genade sal betoon nie, nie eers aan kinders nie! Hierdie reël in die gedig het

‘n parallel in ‘n reël hierbo.

Die Mediër-soldate het geen meegevoel of jammerte betoon nie (Jer 6:23; 21:7; 50:42).

13:19 Babilon se kultuurskoonheid en gekunsteldheid was beroemd (bv. Daniël 4 in Neo-Babilon). Maar dit alles was

bestem om verlore te gaan as gevolg van groot verwoesting. Dit is egter nie uitgesluit dat Babilon so radikaal verwoes is in

die Assiriese tyd nie en dan het dit onder Sanherib in 689 vC. plaasgevind.

◙ OAV “Chaldeërs”

NAV, CUM-MVB “Galdeërs”

CUM-NLV “Galdese kultuur”

NASB “Chaldeans”

Dit was die naam van ‘n stam van suidelike Babilon en het later sinoniem geword vir latere nasies inNeo- Babilon

woonagtig, o.a. Nebukadneser. Vir meer konnotasies gekoppel aan die term kan Dan. 1:24 geraadpleeg word.

132

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!