01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

◙ OAV “as hy weet om te verwerp wat kwaad is en om te kies wat goed is”

NAV, CUM-MVB “totdat hy weet om te verwerp wat verkeerd is en te kies wat goed is”

CUM-NLV “sal hy genoeg weet om te kies wat reg is en te verwerp wat verkeerd is”

NASB “at the time He knows enough to refuse evil and choose good”

Dit wil voorkom of ‘n ouderdom van

1. toerekenbaarheid hier bedoel word (d.w.s. die gevolg van godsdienstige vorming)

2. en hy as jong kind sal weet wat verbode is en wat toelaatbaar is. In die latere Joodse leefwyse was dit omtrent op

ouderdom 13 (bv. Die Bar- Mitzvah). Wat Jesaja betref veronderstel 8:4 ‘n veel vroeër ouderdom!

7:16 OAV “sal die land van die twee konings vir wie jy bang is, verlate wees”

NAV, CUM-MVB “sal die twee lande van die konings vir wie jy bang is, verwoes lȇ”

CUM-NLV “sal die twee konings vir wie jy so bang is, albei dood wees”

NASB “the land whose kings you dread wil be forsaken”

Dit dui op die onderwerping en ballingskap van Sirië (vgl. Amos 1:3-5) en Israel (vgl. 17:13) deur die Assiriërs.

Samaria, hoofstad van Israel, het in 722 v.C. na ’n langdurige beleg, voor Assirië geswig. Die groot meerderheid van

hierdie volksgroepe het nooit weer na Kanaӓn teruggekeer nie. Hulle het verdwyn in die bevolkings van die lande

waarheen hulle weggevoer was (so bv. Medië).

7:17 OAV “die HERE sal oor jou. . .dae laat kom”

NAV, CUM-MVB “Wat jou, jou volk en jou familie betref. . .die Here sal laat kom”

CUM-NLV “Die HERE sal. . .bring op jou, jou volk en jou familie”

NASB “The LORD will bring on you”

Hierdie is ‘n goeie voorbeeld van hoe elke historiese krisis in volk-Israel se bestaan deur JHWH vir sy doeleindes

bestem was.

NASB (HERSIENE) TEKS: 7:18-19

18 In that day the LORD will whistle for the fly that is in the remotest part of the rivers of Egypt and for the bee

that is in the land of Assyria. 19 They will come and settle on the steep ravines, on the ledges of the cliffs, on all the

thorn bushes and on all the watering places.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 7:18-19.

7:18 OAV “En in dié dag”

NAV, CUM-MVB “In dié tyd”

CUM-NLV “Daardie dag”

NASB “In that day”

Dit is die dag wanneer die Here se beloftes in vervulling sal gaan (vgl. verse 18,20,21,23). Dit kan op ‘n nabye

toekoms sinspeel (die val van Sirië en Israel, vgl. vers 16) of die Messiaans-eskatologiese eindtyd; die tyd van die werklike

maagdelike geboorte.

◙ OAV, NAV, CUMs “fluit”

NASB “whistle”

Sien die aantekening by 5:26.

◙ OAV, NAV, CUMs “Egipte”

NASB “Egypt”

Israel was steeds in die greep van die stryd wat tussen die koninkryke van die vrugbare halfmaan en die Nylrivier

(Egipte) geheers het. Na Egipte word in Hosea verwys (vgl. 7:11; 8:13; 9:3,6; 11:5; 12:1)

7:19 OAV “in die dale van die steil hoogtes en in die skeure van die rotse en op al die doringbosse

en op die drinkplekke”

NAV, CUM-MVB “in die steil klowe, en in die rotsskeure en op al die doringbosse en by al die

drinkplekke”

CUM-NLV “op die vrugbare plekke, verlate valleie, grotte en doringbosse’’

NASB “on the ledges of the cliffs,on all the thorn bushes and on all the watering places”

Hierdie reeks metafore beskryf hoedat die invallende magte die beloofde land van hoek tot kant sal beset.

NASB (HERSIENE) TEKS: 7:20

20 In that day the Lord will shave with a razor, hired from regions beyond the Euphrates (that is with the king of

Asyria), the head and the hair of the legs; and it will also remove the beard.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 7:20.

7:20 OAV “In dié dag sal die HERE met die skeermes”

NAV, CUM-MVB “Hy sal dit doen met ‘n skeermes wat”

87

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!