01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

JESAJA 13

PARAGRAAFVERDELING VAN MODERNE VERTALINGS

NASB NKJV NRSV TEV NJB NAV

Prophesies About Proclamation Oracles Against God will Punish Against Babylon Teen Babel

Babylon

Against Babylon Foreign People Babylon

(13:1-23:18)

13:1-5 13:1 13:1 13:1 13:1 13:1-5

13:2-3 13:2-3 13:2-3 13:2-22

(2-5) (2-3) (2-3) (2-22)

Judgement on the

Day of the LORD

13:4-5

(4-5)

13:4-5

(4-5)

127

13:4-5

13:6-16 13:6-16 13:6-22 13:6-10 13:6

(6-16) (6-10) (6-22) (6)

Babylon Will Fall

to the Medes

13:11-16 13:11-13

(11-16)

13:14-16

13:17-22 13:17-22 13:17-22

(17-22) (17-22)

LEESSIKLUS DRIE (sien bl. xii)

VOLGENS DIE OORSPRONKLIKE SKRYWER SE BEDOELING OP PARAGRAAFVLAK

13:7

(7)

13:8

(8)

13:9-22

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar, wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie verklaring van die Bybel. Ons

moet elkeen wandel in die lig waaroor ons beskik. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in verklaring. Moenie

hierdie voorreg aan ‘n kommentaarskrywer prysgee nie.

Lees die paragraaf in een slag deur. Identifiseer die onderwerpe. Vergelyk jou onderwerpverdeling met die ses

vertalings hierbo. Paragrafering is nie geïnspireerd nie, maar is die sleutel tot die oorspronklike skrywer se bedoeling – die

hart van verklaring. Elke paragraaf het een, net maar één onderwerp.

1. Eerste paragraaf

2. Tweede paragraaf

3. Derde paragraaf

4. Ens.

INSIG UIT DIE TEKSVERBAND

A. Hoofstuk 13 dra kenmerke van verdeling in Jesaja wat strek vanaf hierdie hoofstuk en reik deur hoofstuk 21:17 tot

en met 23:1-8. Die gedeelte is gerig en oordeel oor omringende nasies. Dit is ‘n genre op sy eie. Dit stem ooreen

met gedeeltes soos Jeremia 46-51; Esegiël 25-32; Amos 1-2; Obadja, Nahum en Sefanja 2.

B. JHWH rig Hom tot die omringende nasies, grotes en kleines, deur sy profeet. Dit is boodskappe wat hulle nooit

sal hoor of op reageer nie, maar wat bloot JHWH se verklaring is dat Hy universeel regeer(2:1-4; 9:7; 11:9)! Hy is

die Koning van die aarde, die Here van die skepping (vgl. LXX 32:8).

C. Die nasies tot wie Hy Hom rig, is

1. Babilonië of Assirië, waarvoor hy die Babiloniese koningshuis (by wyse van spreke verkies; vgl. 13:1-14:23)

2. Assirië, 14:24-27

3. Filistea, 14:28-32

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!