01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

JESAJA 20

PARAGRAAFVERDELING VAN MODERNE VERTALINGS

NASB NKJV NRSV TEV NJB NAV

Prophecy About

Egypt and Ehiopia

The Sign Against

Egypt and Ethiopia

Against Egypt The Sign of the

Naked Prophet

174

Relating to Capture

of Ashdod

20:1-6 20:1-6 20:1-6 20:1-6 20:1-6 20:1-6

LEESSIKLUS DRIE (sien bl. xii)

VOLGENS DIE OORSPRONKLIKE SKRYWER SE BEDOELING OP PARAGRAAFVLAK

Die teken van ’n

kaalprofeet

Hierdie is ‘n studiegidskommentaar, wat beteken dat jy verantwoordelik is vir jou eie verklaring van die Bybel. Ons

moet elkeen wandel in die lig waaroor ons beskik. Jy, die Bybel en die Heilige Gees is prioriteit in verklaring. Moenie

hierdie voorreg aan ‘n kommentaarskrywer prysgee nie.

Lees die paragraaf in een slag deur. Identifiseer die onderwerpe. Vergelyk jou onderwerpverdeling met die ses

vertalings hierbo. Paragrafering is nie geïnspireerd nie, maar is die sleutel tot die oorspronklike skrywer se bedoeling – die

hart van verklaring. Elke paragraaf het een, net maar één onderwerp.

1. Eerste paragraaf

2. Tweede paragraaf

3. Derde paragraaf

4. Ens.

WOORD- EN FRASESTUDIE

NASB (HERSIENE) TEKS: 20:1-6

1 In the year that the commander came to Ashdod, when Sargon the king of Assyrian sent him and he fought

against Ashdod and captured it, 2 at that time the LORD spoke through Isaiah the son of Amos, saying, “Go and

loosen the sackcloth from your hips and take your shoes of your feet.” And he did so, going naked and barefoot.

3 And the LORD said, “Even as My servant Isaiah has gone naked and barefoot three years as a sign and token

against Egypt and Cush, 4 so the king of Assyria will lead away the captives of Egypt and the exiles of Cush, young

and old, naked and barefoot with buttocks uncovered, to the shame of Egypt. 5 Then they will be dismayed and

ashamed because of Cush their hope and Egypt their boast. 6 So the inhabitants of this coastland will say in that day.

‘Behold such is our hope, where we fled for help to be delivered from the king of Assyria; and we, how shall we

escape?’”

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 20:1-6.

20:1 JHWH se oordeel oor die Filistyne word histories vir moderne lesers as verteenwoordigend van die ongenoemde vier

stadstate, Askelon, Gasa, Gat en Ekron, voorgehou. Die val van een impliseer die ondergang van almal.

Hulle is tweekeer onderwerp, (1) deur Sargon II (in die OT net hier spesifiek genoem – koning van Assirië, 722-705

v.C.) In 713 v.C. het Asur in opstand gekom wat in 711 v.C. deur Sargon II onderdruk is. (2) Daarna deur Sanherib in 705-

701 v.C.)

Hierdie hoofstuk is nie ‘n nuwe uitspraak oor die kusgebied (vgl. vers 6) van Filistea nie, maar ‘n voortsetting van

oordeel oor Egipte en Kus wat in hoofstuk 18 begin het. Die vernedering van Asdod was ‘n voorspel van die beskamende

geskiedenis van wegvoering van Egiptenare deur die Assiriese leërafdelings by verskillende geleenthede. Op die slagveld

is gedeeltes van die Egiptiese magte gevange geneem en weggevoer.

◙ OAV “die tartan”

NAV “die hoof”

CUM-MVB “die generaal”

CUM-NLV “(koning Sargon)”

NASB “the commander”

Die term (BDB 1077) dui op ‘n veggeneraal (vgl. 2 Kon. 18:17 en sien ook Jes. 36:2, waar die general se naam

genoem word, maar met verswyging van sy militêre titel.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!