01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4. Moab, 15:1-16:14

5. Sirië , 7:1-3

6. Israel, 17:4-14

7. Etiopië, (Kus)

8. Egipte, 19:1-25; 20:1-6

9. Babilon, 21:1-10

10. Edom, 21:11-12

11. Arabië, 21:13-17

12. Jerusalem, 22:1-25

13. Tirus, 23:1-18

U sal opmerk dat Assirië hier in 14:24-27 op die konteks skynbaar inbreuk maak. Dit is verrassend dat

1. Babilon as probleem nommer een genoem word terwyl dit in Jesaja se tyd eintlik Assirië was.

2. Babilon kom dan weer aan die beurt in 21:1-10

3. In die genoemde deel (14:24-27) kom Assirië heel bondig aan die orde sonder verwysing na ‘n “uitspraak

van.“

Een ben adering om die problem te hanteer, is om te aanvaar dat die hele gedeelte vanaf 13:1 tot by 14:24-27 op

Assirië gerig was. Assirië het Babilonië in 689 vC. algeheel onderwerp. Daarmee het die Assiriese konings ook “koning

van Babilon” geword. As dit korrek is het nie die latere Babilon van Nebukadneser voor Assirië geswig nie, maar die vroeë

Babilon van Merodag-baladan in 729 vC. Later (689 vC.) is die hoofstad van Babilon geplunder en verwoes. Die NASB

Studiebybel (bl 976) meld in ‘n aantekening dat daar nie ‘n nuwe uitspraak of opskrif by 14:24 gevind word nie, wat

daarop neerkom dat dit een literȇre eenheid vorm met 13:1-14:24.

Dat die “Meders” in vers 17 genoem word, skep egter ‘n probleem. Hulle het die “Nuwe” Babilon in 539 vC. verwoes.

Neem wel in ag dat met die verswakking van Assirië in 660 onder Assurbanipal ‘n opstand-ooreenkoms tussen Medië en

Babilon daartoe gelei het dat Assirië in 612 vC. finaal voor die koalisie (Medië en Babilon) geswig het.

D. Hierdie is die regte plek om daarop te let hoedat die poëtiese gedeeltes oorskakel van EERSTE PERSOON (die

profeet spreek namens God) na DERDE PERSOON (die profeet spreek oor God).

1. verse 1-3 , eerste persoon

2. verse 4-10, derde persoon

3. 11-16, eerste persoon

4. 17-18, eerste persoon

5. 19-22, derde persoon

Maar dan laat blyk verse 13 en 19 ook weer hoe moeilik dit is om ‘n vaste struktuur te bepaal. Op ‘n volkome vry

wyse beweeg die profeet in die struktuur om die boodskap “poëties” oor te bring (woordspel, inkonsekwentheid in

versritme, seldsame woorde, wisseling eerste/derde persoon).

WOORD EN FRASE STUDIE

NASB (HERSIENE) TEKS: 13:1-16

1 The oracle concerning Babylon which IsaiaH the son of Amos saw.

2 Lift up a standard on a bare hill,

Raise your voice to them,

Wave the hand that may enter the doors of the nobles,

3 I have commanded my consecrated ones

I have even called My mighty warriors

My proudly exulting ones,

To execute My anger.

4 A sound of tumult on the mountains

Like that of many people!

A sound of uproar of kingdoms,

Of nations gathered together!

The LORD of hosts is mustering the army for battle.

5 They are coming from a far country,

From the farthest horizons,

The LORD and His instruments of indignation,

To destroy the whole land.

6 Wail, for the day of the LORD is near!

It will come as destruction from the Almighty.

7 Therefor all hands will fall limp,

And every man’s heart will melt.

8 They will be terrified,

Pains and anguish will take hold of them;

They will writhe like a woman in labor,

128

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!