01.05.2013 Views

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

Jesaja 1-39 - Free Bible Commentary

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

CUM-NLV “Ek laat…”

NASB “I will…”

Jesaja stel JHWH self aan die woord (verse 2,3,4). Hy gee Egipte oor aan

1. burgeroorlog (vers 2)

2. mismoedigheid (Cum-NLV), radeloosheid (OAV)

3. verydeling van planne (NAV); vers 3b

4. vertroue op nie-bestaande (vals) gode; vers 3c,d

5. die aantog van ‘n wrede heerser, ‘n magtige koning; vers 4

◙ OAV “Ek sal. . .ophits”

NAV, CUM-MVB “Ek sal. . .vyand. . .maak”

CUM-NLV “Ek laat. . .teen mekaar baklei”

NASB, REB “I will incite”

NKJV “I will set”

NRSV, TEV, NJB, LXX, Pesjitta “I will stir up”

Hierdie WERKWOORD (BDB 691 I of BDB 1127) kom twee keer in ‘n Pilpel-vorm voor (Jes. 9:11 en hier). In die

konteks hier beteken dit

1. oprui

2. aanhits

3. aanspoor (‘n Etiopiese stamwoord)

Die Arabiese stamwoord beteken “om sleg te ruik” (vgl. NIDOTTE, vol. 3, bl. 233).

19:3 OAV “verwar”

NAV, CUMs “verydel”

NASB “confound”

Die Hebreeuse woord beteken normaalweg “om te sluk”. Baie geleerdes veronderstel ‘n tweede betekenis vir dieselfde

woordstam, naamlik “verwar” (BDB 118 III, vgl. 3:12; 9:15; 28:7).

19:4 In konteks met 20:4 kan dit dui op (1) Assirië, (2) die Nubiese invallers (vgl. Hoofstuk 18).

Dieselfde terminologie word i.v.m. Babilon gerbruik in 46:26; Eseg. 29:19. JHWH bestuur wêreldmagte volgens sy

voorkeur.

Op jou berus ‘n besluit of hierdie tipiese Ou Nabye Oosterse spreekwyse, in oortreffende trap, ‘n tree terug in die

antieke wȇreldbeskouing is en of dit nog realiteit is? Geїnspireerdes het terminilogie van die ONO oorgeneem en op

JHWH van toepassing gemaak. Die geldigheid van so ‘n kopskuif lê in geloof! Is die Bybel ‘n uniek-geїnspireerde

openbaring van die enigware God? Dit is die vraag! Sien my preke oor, “Why I trust the OT” en “Why I trust the NT” in

die “Biblical Interpretation Seminar” (2009, lesing 3).

◙ OAV, NAV, CUM-MVB “Ek sal. . .oorgee”

CUM-NLV “Ek gee. . .oor”

NASB “I will deliver”

Hierdie WERKWOORD (BDB 698, KB 755, Pi‘el-PERFEKTUM) beteken “om uit te lewer aan” (vgl. Targoems,

LXX, Pesjitta). In die Pi‘el-vorm, slegs hier! Die WERKWOORD verskyn in die Nifal-vorm in Gen. 8:2 en Ps. 63:12, wat

beteken “om iets te stuit”. Die Pi‘el-vorm is van ‘n baie ou Aramese stamwoord afkomstig. Gevolglik is twee Hebreeuse

wortelstambetekenisse moontlik.

NASB (HERSIENE) TEKS: 19:5-10

5 The waters from the sea will dry up,

And the river will be parched and dry.

6 The canals will emit a stench,

The streams of Egypt will thin out and dry up;

The reeds and rushes will rot away.

7 The bulrushes by the Nile, by the edge of the Nile

And all the sown fields by the Nile

Will become dry, be driven away, and be no more.

8 And the fishermen will lament,

And those who cast a line into the Nile will mourn

And those who spread nets on the waters will pine away

9 Moreover, the manufacturers of linen made from combed flax

And the weavers of white cloth will be utterly dejected.

10 And the pillars of Egypt will be crushed;

All the hired laborers will be grieved in soul.

Verwys na NAV, OAV, CUM-NLV of CUM-MVB vir die Afrikaans: Jes. 19:5-10.

167

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!